Lentelus Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Lentelus is in Geelhoutboom in George op die bekende Tuinroete geleë.

Lentelus Gastehuis bied 8 luukse kamers of gesinskothuise waar ontspanningsreisigers, sakelui, vakansiegangers, groepe en korporatiewe gaste kan ontspan en rus. Die gastehuis is geleë in 'n plaas-omgewing aan die voet van die Outeniekwaberge waar gaste die vrede en rus wat die natuur bied na hartelus kan geniet. Dit is ook net 'n paar minute vanaf George Lughawe, die wêreldbekende Fancourt Gholfbaan en pragtige strande. Die gastehuis is ook langs Tramonto, Uitsig en By Grace Alone geleë.

Gaste het 'n keuse tussen die 8 eenhede wat B&B- en selfsorg-akkommodasie bied.

Plek in die kamers
* Maksimum hoeveelheid van 29 gaste - (deelkamers met 2 mense per dubbelbed).

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lentelus Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R790 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za