Leopard Tree Accommodation

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Leopard Tree Accommodation is in die Paarl geleë. Dit is minder as 2 km van die Brug Street-sportgronde af en net 5 km vanaf Hoërskool Paarl Gymnasium.

Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en het 'n en suite-badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. 'n Ekstra matras kan op versoek voorsien word.

Die kombuisie is met 'n induksiestoof, yskas-vrieskas, 'n mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het sitplek vir 2 gaste en in die sitarea is daar 'n gemaklike bank en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi word voorsien.

Die perseel is naby topwynplase soos Laborie, KWV en Simonsvlei, wat almal nie verder as 3 km van die perseel af is nie.

Slaapplek

'n Bespreking by Leopard Tree Accommodation sluit in:

1 x Koningingrootte-bed
1 x Kindermatras vir 1

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Konferensiegeriewe

  •  Kantoorgeriewe
  •  Rekenaar Netwerklewering
  •  Internet
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Leopard Tree Accommodation gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za