Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leopard Tree Corner

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Villiers-straat, Leopard Tree Corner 2, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Leopard Tree Corner bied stylvolle verblyf by die ingang van die pragtige en geskiedkundige dorpie Franschhoek.

Een van die dorpie se vernaamste besienswaardighede is die Wyntram en die verblyf is oorkant die tremstasie, net 5 minute se stap.

Die verblyf beskik oor 2 slaapkamers.

Kamer 1 het 2 enkelbeddens wat in 'n koningingrootte-bed omskep kan word met 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Dit het sy eie balkon wat oor die tuin uitkyk waar gaste 'n oggendkoffie kan geniet.

Kamer 2 het 'n dubbelbed, en 'n en suite-badkamer en 'n yskassie. Albei slaapkamers is bo in die huis.

Skoon wit linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.

Albei kamers het ook gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die verblyf is stapafstand van Franschhoek se wêreldbekende restaurante asook nuwerwetse koffiewinkels af.

Alle gaste het volle toegang tot die gedeelde buite-area wat 'n buite-etenstafel en 'n swembad het. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • De Villiers-straat, Leopard Tree Corner 2, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Villiers-straat, Leopard Tree Corner 2, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3837535fd5d58eae60f40eda55595e70c364b98a05681d8ee4dbe0df65d6892aa5ebf92eba1a479ed67426f707f8b81eaa8b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) De Villiers Street 2 Leopard Tree Corner 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.905105049914 19.113394854631
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem