Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lesley's Laughter

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Upper-weg 56, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R9 070 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Lesley's Laughter is 'n pragtige selfsorgvakansiehuis wat op Upper-weg in Yzerfontein geleë is. Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 8 gaste in 4 slaapkamers en spog met 'n swembad op die onderste dek met see-uitsigte.

Op die boonste verdieping is die hoofslaapkamer, 'n ruim leefarea met 'n oopplan-kombuis en -opwaskamer, kaggel en 'n buitebraai-area. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Dié kamer spog ook met 'n see-uitsig. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 en die leefarea het gemaklike sitplek. Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, gasstoof, oond, yskas-vrieskas, koffiemasjien en 'n ysmasjien toegerus en daar is 'n aparte opwasarea met 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien.

Op die onderste verdieping is 3 slaapkamers en 'n leefarea met 'n kaggel en 'n uitsig oor die swembad. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die laaste 2 slaapkamers het onderskeidelik 'n dubbelbed en 2 dubbelbeddens, en dié gaste deel 'n badkamer met 'n stort. Die sitarea op dié verdieping het 'n TV met Netflix en YouTube. Die swembad het 'n etenstafel en sonstoele waar gaste kan ontspan. Linne, bad- en strandhanddoeke, elektriese komberse en 2 haardroërs word voorsien. Gratis WiFi en 'n omsetter vir kragonderbrekings is beskikbaar.

Hierdie dorpie is bekend vir sy pragtige strande, seisoenale veldblomme, visvanggeleenthede en asemrowende natuurskoon. Die plaaslike area bied verskeie stap- en fietsryroetes, perdry op die strand, en wynproe.

Slaapplek

’n Bespreking by Lesley's Laughter sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Lesley's Laughter
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Mariaan Geverifieer

Eiendomme 41

Resensies 322

Jaar gelys 11

Ligging

  • Upper-weg 56, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lesley's Laughter het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R9 070
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R9 070
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Upper-weg 56, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA01e83dbd80283ef35bf5dd9856b8da774b4d617e76092f337f3cacaaf30f6c997f04625682709ce68346e8d10828e8e91219?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 070 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 56 Upper Road Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.3462153 18.1555358
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem