LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lethula | LekkeSlaap
+91

Lethula

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 22 resensies vir Lethula
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Veronica B - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica B

Voël Liefhebbers se Paradys

Perfekte wegbreek vir 'n naweek. Stukkie paradys. Albei huise smaakvol gemeubileer en voorsien in alles wat jy nodig het. Boma's perfek ingerig vir lekker kuier om die vuur. Die groen loweruike grasperke om die huise was 'n verassing. Die volop voël lewe bied kalmte vir die siel. Pragtige swembaddens 'n lafenis vir die liggaam. Henk en Linda se gasvryheid en behulpsaamheid was oorvloedig. Ons sal beslis weer kom. Baie dankie. Veronica

Natasha N - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus vir die siel.

Het ons verwagtinge oortref. Die eienaars het regtig aan alles gedink toe hulle Lethula beplan het. Die beste surprise was om die wilde diere (Leeuw, Hyenas en Jakkalse) te hoor in die aand. Die eienaars, Oom Lappies en Tannie Linda is twee amazing mense en gee glad nie om om uit hul pad te gaan indien nodig. Ons sal definitief weer terug wees by Lethula.

Tracy D - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy D
Gesin met klein kinders

A wonderful, peaceful stay in nature.

We had such a great stay at Lethula 2. The house is beautifully decorated and spotlessly clean. It had everything we needed, we couldn't think of a single thing that the should have provided. Small details are thought of like a wonderfully fluffy blanket to cuddle up with and enough braai tools and plastic storage containers. The private pool was especially great in the time of covid and the kids even swam in winter! We enjoyed walks down to the dam and the kids rode their bikes along the dirt road. We did a few self-driven game drives and saw a lot of animals. We loved seeing the giraffe up close! We had issues with getting hold of the owners at the conservancy gate which resulted in a 1 hour wait. This was due to vodacom cable theft. I would recommend pre-organising setting a time to meet them otherwise you're stuck outside. We had a lovely relaxing time and would love to return one day.

Elmi B - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmi B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik!

Baie mooi en netjies. Als wat mens nodig het en meer. Ons het baie lekker gerus. Perfek vir 'n vinnige wegbreek uit die stad. Ons sal binnekort weer 'n draai maak! Ek sal Lethula beslis aanbeveel!

Adele V - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele V
Gesin met klein kinders

Baie rustige plek en baie goed toegerus.

Die huisie is baie goed toegerus en gemaklik. Pragtige uitsig, grasperk en 'n baie lekker kuierarea buite die huis. Ons kinders het die tuin en die swaaie baie geniet. Alles binne die huisie was baie luuks en elke detail is oordink om ons verblyf baie lekker te maak, baie dankie!

Lize-mari D - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize-mari D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend, rustig.

Baie mooi plek, netjies en skoon. Ideaal vir 'n wegbreek van die besige stad af. Pragtige uitsig. Ons was mal daaroor. Baie dankie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Unwinding, peaceful.

Very nice place, very neat and clean. Perfect for unwinding from the busy city. Beautiful view. We loved it. Thank you so much.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Bianca V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Salig.

Wonderlike plek, nie ver van die stede af nie. Die feit dat daar nie sein is nie is nog beter.

Carel O - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel O
Gesin met klein kinders

Amazing stay, with all the needed luxuries.

Well situated establishment. Friendly host. Modern living in the bush at its best!

Nicayla B - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicayla B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, neat, relaxing, convenient.

Beautiful and relaxing place. Attention to detail is amazing. Games under the coffee table, earbuds and cotton face pads in the bathroom and small treats on the bed. Very clean and neat place. Has all the necessary equipment for a break away from everyday life.

Sabine V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sabine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Definitely recommend.

We throughly enjoyed our stay at Lethula. Peaceful stay with everything you require. Definitely recommend.

Mariette V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette V
Gesin met klein kinders

Dit is so mooi, rustig en privaat! Linda het ons persoonlik ontvang en dit is 'n pluspunt! Daar is absoluut geen sein, berei daarop voor.

Die plekkie is so luuks en gerieflik!

Willie S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onverbeterde gasvryheid en geriewe.

Die geriewe en gasvryheid is totaal onverbeterlik. Baie dankie, dit was puik, Linda.

Louis O - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis O
Gesin met klein kinders

Awesome.

Great place to visit.

Bronwyn B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful stay, had everything that we needed for self catering.

Having the house and pool to ourselves was the highlight.

Lethula's terugvoer

Dear Bronwyn,

Thank you for the nice review. Take care and looking forward to welcoming you again.

Kind regards,
Linda

Lethula
Lizmarie R - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizmarie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect getaway!

Our weekend at Lethula was perfect. From the hosts to the house and everything in between. Linda and her husband was extremely friendly and helpful. The house was neat and clean with everything we needed. The surroundings and pool area was just beautiful. We will definitely be back!

Louis Z - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis Z
Gesin met tieners

Ongelooflike skoon en netjiese huis. Heerlik gekuier vir 'n paar dae daar. Baie dankie Linda.

Sien sterre.

Lethula's terugvoer

Baie dankie dat julle by ons kom bly het en dat julle die plek so netjies gelos het, ek waardeer dit baie. Ek hoop julle sal gou weer kom kuier.
Vriendelike groete
Linda

Lethula
Chanel S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanel S
Gesin met klein kinders

Heerlike akkommodasie as jy 'n stil, rustige plekkie soek.

Ons is baie mal oor die plekkie, alles het ons verwagtinge oortref. Sal definitief weer 'n draai maak. Ons geniet die stilte en afgesonderdheid van die plekkie. Al wat ek kan vra, is dat hulle asb. in die toekoms die kliënte in kennis stel voor die tyd dat daar nie selfoon opvangs is nie. Soos met die reëlings moet jy die gasheer/vrou in kennis stel wanneer jy by die hek aankom, maar omdat daar nie opvangs is nie, is dit bitter moeilik. Wat ek voorstel is dat hulle dalk 'n pinpad voor by die hekke sit en vir kliënte die pinkode stuur vooraf wat jy kan gebruik met aankoms. Verder kan ek net weereens dankie sê vir die pragtige plekkie.

Lethula's terugvoer

Beste Chanel
Baie dankie dat julle van die plekkie gehou het. Ons is jammer oor die selfoon opvangs, daar gaan 'n ekstra toring opgerig word, wat die hek betref dis die bewarea se hek en dis die veiligste manier om dit oop te maak deur die hek te bel. Hoop ons sien julle gou weer.
Groete

Lethula
Cindy W - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy W
Gesin met klein kinders

Fantasties skoon en lekker privaat.

Was die ideale plek om te gaan met ons kinders. Baie te sien en doen in die omgewing.

Lethula's terugvoer

Beste Cindy,
Julle is 'n baie oulike gesin en dit was' n plesier om julle hier te hê. Sien uit daarna om julle gou weer te sien.
Groete.

Lethula
Jaco S - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik en baie rustig.

Die rustigheid en natuurlewe het die naweek perfek gemaak. Die eenheid was baie netjies en het alles wat jy nodig het. Baie dankie aan die eienaars. Julle is wonderlike mense. Ons sal vir seker weer kom kuier!

Lethula's terugvoer

Baie dankie Jaco en Karen, ek is bly julle het dit geniet. Ons sien daarna uit om julle gou weer te sien.
Groete
Linda

Lethula
Karlien V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karlien V
Gesin met klein kinders

Als was puik!

Ons het die wegbreek terdeë geniet, en maak graag weer so. Daar is voorsiening vir beurtkrag gemaak! Dankie Linda!

Lethula's terugvoer

Beste Karlien
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ek hoop ons sien julle en julle 2 oulike seuns gou weer.
Groete
Linda

Lethula
Marlize P - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize P
Gesin met klein kinders

Absoluut awesome!

Absoluut awesome! Pragtige plek met genoeg spasie, heerlike swembad en buite braai. Baie belangstellende en vriendelike mense wat regtig die ekstra sal stap vir jou gerief. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Lethula's terugvoer

Beste Marlize,
Baie dankie vir jou goeie resensie. Hoop dit gaan goed en sien uit daarna om julle gou weer te sien. Dankie dat julle alles so netjies gelaat het.
Vriendelike groete
Linda

Lethula
Stephen P - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen P
Gesin met klein kinders

Was baie stil en om jou eie swembad te hê is 'n bonus.

Het in Lethula 7 gebly. Alles nuut en goed in stand gehou.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Was very quiet and having your own pool a bonus.

Stayed in Lethula 2. Everything new and well kept.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Lethula's terugvoer

Dear Stephen,

Thank you for your nice review. Take care and looking forward to welcoming you again.
Regards
Linda

Lethula
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R628, Leeuwgedacht Bewarea, Dinokeng, 0001, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdSiIJzSNFu4dnlHoqezZB99bwX2MENlHvtKdtKvHT3AlwB3Ogo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 22 5 1 5 R628 Leeuwgedacht Conservancy 0001 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.490857 28.458188
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!