Letsatsi Lodge
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 86 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die N7, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 160 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Letsatsi Lodge is in Vanrhynsdorp geleë en is die ideale oornagplek vir diegene wat tussen Kaapstad, Namibië, Springbok en Upington op die N7 reis.
Verblyf word in chalets wat elk slaapplek vir 2 tot 4 gaste het, gebied Elke chalet het lugversorging, gerieflike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n kombuisie met basiese verhit-en-eetgeriewe in elke chalet.
'n Restaurant, Red Ox Steakhouse, is op die perseel beskikbaar en berei keurige kos voor met 'n spyskaart wat gepaard gaan met van die beste wyne van die omgewing. Gaste kan 'n oggend- of middagtee op die restaurant se stoep met dekadente fyngebak en koek geniet.
Die historiese kerk en tuine weerspieël die flora van die omgewing en daar is begeleide toere beskikbaar deur die inwonende vetplant-kenner. Gaste kan in 1 van die 4 swembaddens afkoel.
Die lodge spesialiseer in troues, verjaarsdagpartytjies en ander funksies wat op die perseel gehou word. Daar is plek vir 150 tot 200 gaste.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Jean Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 558
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Langs die N7, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
- Gaste dink Letsatsi Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Vanrhynsdorp Wes-Kaap
- Kapasiteit: 86 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die N7, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom