Manaba Akkommodasie by Libra 3 | LekkeSlaap
+31

Libra 3

7 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 7 resensies vir Libra 3
Netheid
3.1/5
Diens
3.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.9/5
Tholakele N - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Tholakele N

The stay was not pleasant/ We were not even welcomed.

The place was cleaned once during our four day stay. No one came and welcomed us to show us our room. We had to look it for ourselves.

Libra 3's terugvoer

Dear Tholakeke,

Thanks for your review.
I would like to comment as follow:
I sent you a message last week to inform you about the arrangements to collect the keys, as well as the details about the linen fee of R600 you had to pay.
This unit is not a resort or a hotel, so there is no reception office. You were given instructions on where to collect the keys.
Almarie, the agent was at the unit Friday and Saturday to collect the linen fee that you didn't pay into the account provided, but you weren't there. She also phoned you, but the phone is put down in her ear.
Nokuthula, the cleaner at the unit confirmed she cleaned every day, except on Sunday. They sweep, mop, make the beds and clean the bathrooms and Weber braai. They do not wash dishes. So, the unit was cleaned daily and she spoke with you while you were at the unit and she came to clean.
She also reported that you broke a vase in the main bedroom which you didn't report or paid for.

Kind regards

Libra 3
Willie C - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie C
Gesin met klein kinders

Baie goeie uitsig en diens, netjiese eenheid en veilig gevoel.

Sal vir seker weer van webtuiste gebruik maak, weer in Libra 3 tuisgaan.

Christo S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Christo S
Gesin met klein kinders

Disappointed.

The service that we received from the owners and Almarie from the caretaking service was terrible. Shower heads was not in working condition. I actually had to unscrew the head to shower. The fridge did not keep cold but was frozen at the back. Fan in the one of the rooms almost fell out. Making noises. The air-con, as advertised, was not in working condition. There was a lot of leakage from above and dripping in the living room. Sliding done could not open easily. Al this was mentioned and not really anything was done. Also as a side note if 6 sleeper only accommodate 1 parking it should be mentioned. Was very inconvenient.

Libra 3's terugvoer

Goeiedag

Baie dankie vir jou resensie. Dis met jammerte dat ons verneem van jou ongelukkige verblyf. Graag bevestig ek die volgende:
Die eenheid word geadverteer met 'n onderdakparkering, dit wil sê een parkering. Daar is egter ekstra parkering op die grasperk en langs die gebou vir ekstra voertuie.
Die twee lugversorgers is in werkende toestand. Een is pas splinternuut geinstalleer voor julle koms en die ander een is gediens. Dis hoekom Almarie julle besoek het en al die skuifdeure en vensters toegemaak het, want anders sal dit nie effektief wees nie. Sy het ook die skuifdeur kom olie waaroor julle gekla het, sodat dit beter kon skuif.
Die yskas is ook deur die jaar herstel en dit gebeur dat dit soms vries indien dit vir lang rukke oop is of kort-kort oopgemaak word.
Ons is bewus van die plafon. Die eienaar bo die eenheid se stoep lek. Die plafon is gedurende Desember 2018 geseel en geverf, voor julle aankoms en ons het als in ons vermoë gedoen om dit in stand te hou tot die ander eienaar sy stoep herstel.
Die stortkoppe het glo gatjies wat verstop is of gebreekte rubbertjies het en dit sal vervang word. Almarie was daar tydens julle verblyf om daarna te kom kyk.
Geen kontak is met my direk gemaak vanaf julle kant gedurende julle verblyf nie en Almarie, as agent, kom elke keer uit om klagtes te hanteer, enige tyd van die dag.

Die uwe

Libra 3
Theuns S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns S

See-uitsig geniet, nie skoon handdoeke en lakens gekry nie.

Dink vir die geld wat jy betaal kon hulle beddegoed en handdoeke vervang het. Wag nog steeds vir terugbetaling van deposito.

Libra 3's terugvoer

Ek is jammer om te verneem van die linne. Daar is 'n wasgoeddiens wat die linne versorg, so ek sal dit opneem aangesien daar in 8 jaar nog geen klagtes ontvang is rakende linne nie. Hulle doen nogal moeite met dit en die skoonmakers word gemonitor om als nuut uit te sit vir gaste.
Ons het nooit 'n linnefooi geneem met julle bespreking nie, net die verblyfkostes, so indien ons 'n fooi sou ontvang, sou dit reeds terugbetaal wees.
Ek het dit gister reeds met jou bevestig en dis beaam.
Vertrou dis in orde.

Libra 3
Annelize R - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize R
Gesin met klein kinders

Het baie lekker gebly, sal die plek definitief aanbeveel.

Was baie lekker. Sal vir seker weer gaan.

Hanelie M - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanelie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome, sal weer en weer gaan.

Dit het die mooiste uitsig. Libra 3 is sprokiesmooi binne.

Esthe M - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Esthe M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker en is baie goed geleë.

Die omgewing is pragtig. Dit is ook baie veilig en baie goed geleë. 'n Persoon hoef regtig nie baie te ry nie en dit is loopafstand vanaf die strand en gety-swembad.

was R1 800
Vanaf R720
per nag (plek vir 6)
was R1 800
Vanaf R720
per nag (plek vir 6)
was R1 800
Vanaf R720
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Lillicorona Boulevard, Manaba Beach, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmUElkmMahkRMjUiYFS22OB7xa4tptjJ9c7a8zhIJeQWR925eEN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 800, nou Vanaf R720  per nag (plek vir 6) 7 5 1 4 Lillicorona Boulevard Manaba Beach 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-16:00 09:00 -30.853656394755 30.38209735582
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za