Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lierie Huis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Tersia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 20 resensies vir Lierie Huis
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Leigh-ann M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Leigh-ann M

Sleg.

Die plek is glad nie soos die fotos nie en hulle kliëntediens is baie swak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lierie Huis se terugvoer

Goeiedag Leigh-ann,
Julle bespreking was vir 2 persone. Ek het dadelik vir LekkeSlaap gekontak aangesien 'n ander persoon opgedaag het vir die verblyf en nie Leigh-ann nie. Hierdie persoon was nie tevrede met die verblyf nie aangesien Leigh-ann die bespreking gemaak het. Hierdie persoon wou 'n groter plek hê, 'n 'losstaande' huis om meer mense te onthaal. Indien Leigh-ann hier was, kon sy seker 'n resensie geskryf het. Hierdie persoon was tevrede om die verblyf te kanselleer. Lees gerus ons ander resensies en oordeel vir jouself. Groete, Tersia Van Vuuren.

Lierie Huis
Darrell S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darrell S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilige, betroubare en vriendelike verblyf.

Baie rustig en netjiese verblyf, volkome toegeruste kamers. Veilige parkering voor wooneenheid. Vriendelike gasheer en dame. Defnitief 'n aanbevelling vir enige toeris.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lierie Huis se terugvoer

Baie dankie Darrell en familie, hoop julle het 'n voorspoedige 2024, ons sien uit daarna om julle weer te ontvang. Groete, Tersia.

Lierie Huis
Leo S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leo S
Enkelreisiger

Calm and peaceful.

I'm very pleased with the stay, it was in a calm area perfect for rest. I was out most of the time but the owner was very nice and helpful in any way. Will definitely use again when going down to the Cape area again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lierie Huis se terugvoer

Thank you for being an awesome guest, Leo. I appreciate your kind review. Hope to see you soon. Regards, Tersia.

Lierie Huis
Denise S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise S
Saam met vriende

Baie netjies, gasvryheid en veilig gevoel.

Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lierie Huis se terugvoer

Baie dankie Denise, ons waardeer jul mooi resensie, hoop om jul eersdaags weer te akkommodeer. Groete Tersia.

Lierie Huis
Lettie B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lettie B
Gesin met tieners

Baie gasvry ontvang en baie bederf.

Die rooi tapyt is vir ons uitgerol. Ons en ons kleinkinders is gul ontvang en bederf met baie klein ekstra verrassings. Huis is baie skoon en netjies met alles wat ons nodig gehad het. Ons sal weer kom kuier.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lierie Huis se terugvoer

Baie dankie Lettie, ons sien uit na jul volgende kuier. Groete Tersia & André.

Lierie Huis
Marthinus K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike verblyf.

Netjiese verblyf, ongelooflike gawe mense, beslis die plek waar ons weer sal bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lierie Huis se terugvoer

Baie dankie Tinus ons waardeer jou skrywe groete Tersia.

Lierie Huis
Daniel S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very very neat and owner made us feel so welcome.

We did enjoy our stay owner so friendly and made you feel like family I would go back anytime. It was amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lierie Huis se terugvoer

Baie dankie Danie ons waardeer jou resensie, hoop om jou eersdaags weer te ontvang groete Tersia & André.

Lierie Huis
Susan N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Pragtige bly plek met als wat jy nodig het skoon en netjies.

Wat 'n pragtige mense Terisa en Andery het ons so goed ontvang. Sal altyd weer terug gaan. 'n Pragtige bly plek met als wat jy nodig het skoon en netjies. Baie dankie jul 2 dit was 'n voorreg om by julle tuis te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lierie Huis se terugvoer

Baie dankie vir jul resensie Susan ons waardeer dit, dit was so lekker om jul te leer ken, jul sal altyd welkom wees by ons. Ons hoop om jul eersdaags weer te ontvang. Groete

Lierie Huis
Francois D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D
Gesin met tieners

Rus en vrede.

Fantastiese blyplek, baie rustig. Baie vriendelike gashere, luukse meubels en toebehore.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lierie Huis se terugvoer

Baie dankie Francois ons waardeer jul skrywe. Ons hoop om jul eersdaags weer te sien groete André & Tersia

Lierie Huis
Louise B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise B

Awesomeness!

Netjies en veilig. Andre en Tersia is baie vriendelik en behulpsaam. Dit karwas was 'n onverwagte plus! Sal enige tyd weer bespreek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lierie Huis se terugvoer

Baie dankie Neil, Rina en Louise ons waardeer jul resensie en hoop om jul gou weer te ontvang.

Lierie Huis
Fanie L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie L
Besigheidsreis

Die voorkeurkeuse in die Strand.

Mens lees so baie resensies en selde ervaar mens dieselfde as die kommentaar gelewer deur vorige besoekers aan die betrokke akkommodasie. Lierie Huis, wow, wat ‘n ongelooflike ervaring en heerlike atmosfeer. Dit is die heerlikste 11 dae wat ons ooit tuis gegaan het in ‘n selfsorg-eenheid. Alles was net perfek. Goeie betroubare internet om jou kantoorwerk te doen, skoon geriewe wat ‘n wasmasjien, skottelwasser en twee aparte braaigeriewe insluit. Gemaklike en veilige parkering op die perseel reg voor die deur. ‘n Stil en veilige buurt met maklike toegangsroetes na hoofweë en omliggende dorpe en besienswaardighede. Die gasheer en gasvrou is twee wonderlike, vriendelike mense wat ons op die hande gedra het en heeltyd besorg was oor ons gemak en of ons enige iets benodig. Ek gee hulle 15 sterre uit die 5 beskikbaar vir hierdie ervaring. As jy akkommodasie soek in die Strand, hoef jy nie eens twee keer te dink of hierdie ‘n goeie keuse sou wees nie, dis jou voorkeur keuse!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lierie Huis se terugvoer

Baie dankie, Fanie, ons waardeer jou resensie en hoop om jul eersdaags weer te sien. Ons wens jul n veilige reis en n Geseënde Kersfees toe.
Groete,
Tersia & André

Lierie Huis
Vernon P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vernon P
Gesin met klein kinders

Die beste rusplek ooit!

Baie dankie Andre, jy het my hart 100% gewen. My kinders kan nie genoeg praat oor die goeie diens wat ons ontvang het nie! Beslis sal ons weer kom kuier, nee wragtag! Niemand sal jou kan beat nie, ek weet nie wanneer laas ek sulke heerlike vars koek geëet het nie. Weereens baie dankie. Ons sal gou weer sien. Goed gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Desiree E - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree E
Saam met vriende

Fantastiese gasvryheid.

Dankie aan Andre vir die lieflike naweek, ons het 'n wonderlike rustige naweek gehad en sal beslis weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lierie Huis se terugvoer

Baie dankie Desiree ons waardeer jou verwysing, ons het dit baie geniet om jul gesin hier te hê.

Lierie Huis
La Donna M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
La Donna M
Gesin met klein kinders

Absolutely the best hosts we have ever had.

The owners of Lierie Huis really do go out of their way to make one's stay comfortable, enjoyable and in fact, they make you feel like family. I have three young, energetic little girls and Tersia and André made them feel free to just be kids. My kids loved their stay, which says a lot. They cannot wait to go back. Thank you Tersia for being an amazing hostess, offering to go beyond and above expectations. We will most definitely be back and never forget your friendliness. God bless you!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lierie Huis se terugvoer

Hi La Donna, thank you for your kind response, we appreciate it. We would love to host your wonderful family again, wishing you all the best till we see you again. Regards, André and Tersia.

Lierie Huis
Janine B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend!

Ek sal beslis weer daar gaan bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lierie Huis se terugvoer

Baie dankie Janine ons waardeer, kom kuier asb gou weer.

Lierie Huis
Pierre L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie professionele diens en netjies. Lekker kon slaap omdat die buurt stil is.

Baie lekker gebly! Skoon en ruim en vriendelike mense!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizna S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizna S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvrye mense. Doen soveel moeite.

Die plekkie is baie goed ingerig en baie privaat. Binne- en buitebraai, met aircon en alles wat jy nodig kan kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lierie Huis se terugvoer

Baie dankie Elizna ons hoop om jul eersdaags weer te ontvang.
Groete
Tersia & André

Lierie Huis
Adele C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele C
Gesin met klein kinders

Worthwhile

Quiet surroundings and the kids also enjoyed themselves. Everything from safety to cleanliness was 100%.Thank you to the owners Tersia and Andre for a wonderful relaxing weekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lierie Huis se terugvoer

Baie dankie Adele ons waardeer, dit was baie lekker om jul hier te hê & die kinders was n groot plesier vir ons. Kom kuier asb gou weer groete Tersia

Lierie Huis
Jean-mari S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-mari S

Familie kuier, koester oomblikke en bou herinneringe.

Ons is hartlik verwelkom dat ons sommer dadelik tuis gevoel het. Die braaikamer sorg vir 'n lekker kuier plek as dit koud is en buite is 'n heerlike kuierplek in die warm weer. Al ons verwagtinge is oortref. Beskuit, sjokolade en 'n botteltjie water vir elkeen was 'n groot bonus. Die feit dat ons voor check in al 'n verwelkoming boodskap gekry het was indrukwekkend. Dit is in n veilige omgewing en baie sentraal geleë. Dit is duidelik dat die blyplek net so veel aandag kry soos die gaste. Ons sal weer daar bly in die toekoms. Opregte mense met harte van goud wat dadelik soos familie voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lierie Huis se terugvoer

Baie dankie Jean-mari hoop om jul eersdaags weer te sien.

Lierie Huis
Yvonne H - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Die detail van hierdie akkommodasie het ons stoutste verwagtinge oortref. 'n WhatsApp boodskap die vorige dag, het jou reeds laat welkom voel. 'n Hartlike welkom by aankoms en nodige inligting deur die eienares. Ekstra detail en bederf soos heerlike tuisgebakte koekies, verskeidenheid koffie en tee. In die stort is sjampoe en opknapper, seep en handsteriliseerder. In die yskas is lang raklewe melk, 2 botteltjies water. Daar is ’n binnebraai met hout en houtskool. Woonarea het lugversorger en lugbevogtiger. Alles is lieflik skoon en onberispelik netjies. 'n Gasvrou met finesse. Lieriehuis is 'n juweel vir die akkommodasie-bedryf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lierie Huis se terugvoer

Baie dankie, Hannes, ons waardeer, hoop om jul eersdaags weer te ontvang,
Groete,
André & Tersia

Lierie Huis
Vanaf
R1 075
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 075
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 075
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nassaustraat 7, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 7
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe6473a81f3a969bdf0173c8b2a67365210b6367eb42e52ed7a4aec8ada599dc71b2cf8397bc79726d1669f119a219b3d97b9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 075 per nag (plek vir 4) 20 5 1 5 7 Nassau Street Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.096164432451 18.836430233135
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem