Life & Leisure Melkbaai 59 Beachfront

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Life & Leisure Melkbaai 59 Beachfront is 'n ruim selfsorgwoonstel in die veilige Melkbaai-kompleks op die Strand se goue myl.

Die woonstel is op die eerste verdieping, het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea, en 'n balkon.

Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die beddens is ekstra lank en van 'n goeie gehalte. Daar is haardroërs in die slaapkamers.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, oond en mikrogolfoond. Die eetarea het 'n plafonwaaier en 'n etenstafel met sitplek vir 6. Die leefarea het 'n TV met DStv. Parkeerplek is beskikbaar in 'n motorhuis wat kan toesluit.

Dié woonstel is nuut opgeknap en ten volle toegerus. Dit bied asemrowende uitsigte op die berg en oor die see. Dit is ideaal vir 'n stil wegbreek, 'n gesinsvakansie by die see en 'n wittebrood.

Slaapplek

'n Bespreking by Life & Leisure Melkbaai 59 Beachfront sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Elektriese kombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Life & Leisure Melkbaai 59 Beachfront gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 800 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za