Lighthouse
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mykonosstraat 4, Skiathos, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 520 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Lighthouse is 'n selfsorgwoonstel in Langebaan en dit is 'n perfekte vakansiehuis vir vriende en familie wat naby Club Mykonos en die strand wil wees.
Die woonstel bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet en daar is 'n gastetoilet. Gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV, etenstafel, ingeboude binnebraai en 'n kroeg met stoele. Die kombuis is met yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. WiFi is ook beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n buitebraai en 'n dek met buitemeubels op die boonste verdieping. Onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die woonstel is naby restaurante, winkels en die strand geleë.
Slaapplek
’n Bespreking by Lighthouse sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Shelly Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 2
Jare op LekkeSlaap 1
Ligging
- Mykonosstraat 4, Skiathos, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mykonosstraat 4, Skiathos, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom