LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lighthouse | LekkeSlaap
+20

Lighthouse

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3de Laan 6, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 150 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Lighthouse bied selfsorgverblyf in 'n vakansiehuis met 5 slaapkamers in Arniston, 1,7 km vanaf Romanstrand. Dit is ruim, vol natuurlike lig en is in 'n stil laan.

Die dubbelverdiepinghuis het 4 slaapkamers op die grondverdieping wat elkeen toegang tot 'n omheinde tuin bied. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede, derde en vierde slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens en daar is 'n badkamer met 'n bad, handstort, wasbak en 'n toilet wat gedeel word.

Die boonste verdieping beskik oor 'n oopplan-leefarea en -eetarea met 'n kaggel en daar is 'n kombuis wat ten volle toegerus is. Die hoofslaapkamer is ook op hierdie verdieping en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Dit bied toegang tot 'n privaat balkon.

Gaste kan op die perseel parkeer en die huis het 'n alarmstelsel met laserstraalsekuriteit buite. Linne en badhanddoeke, 'n dompelkoffiepot, mikrogolfoond, buitestort, oond, stoof, yskas, diepvrieskas en 'n slim-TV. Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Lighthouse sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • 3de Laan 6, Arniston, 7280, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 150
per nag (plek vir 10)
Vanaf R3 150
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3de Laan 6, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfm04iLlwq9sVszeq2PNJUGWglnmzJtGJWaeBcL3JTwQnw7SPVM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 150  per nag (plek vir 10) 6 3rd Avenue Arniston 7280 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.667720412044 20.22866782209
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!