Seaforth Akkommodasie by Lighthouse Apartments | LekkeSlaap
+16
+16

Lighthouse Apartments

  • Vanaf R2 500 per nag (vir 4 persone)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dorion-singel 6, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Lighthouse Apartments is tussen die historiese Simonstad en die wêreldbekende Boulder's-strand die tuiste van die Brilpikkewyn, geleë. Dit is 'n plek om te ontspan en te kyk hoe die SA-vloot hul daaglikse take verrig soos hul hulle skepe in die baai seil.

Verblyf word in die Lily Woonstel gebied wat 2 slaapkamers het. Een van die kamers het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die ander kamer het 2 enkelbeddens en toegang tot 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Ander geriewe sluit 'n toegeruste kombuis, waskamer met 'n skottelgoedwasser en tuimeldroër, en 'n sitkamer met 'n TV met DStv en 'n DVD-speler met DVD's in. Die eenheid het 2 balkonne waarvan 1 Weberbraaigeriewe en 'n plonspoel het.

Die lieflike stoep is die perfekte plek om 'n skemerkelkie te geniet terwyl jy oor Valsbaai en die berge uitkyk.

Die eenheid is naby Seaforth- en Boulderstrande, asook interessante winkels, restaurante en kunsgalerye.

Slaapplek

’n Bespreking by Lighthouse Apartments sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 10 resensies vir Lighthouse Apartments
Netheid
4.3/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Dorion-singel 6, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lighthouse Apartments het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 500
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R2 500
per nag (vir 4 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R2 500
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dorion-singel 6, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVhZjQ4NDYwLThhODgtNDkyNi05OTBjLWI2MmZjY2JhMmNhNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 500  per nag (vir 4 persone) 10 5 1 5 6 Dorion Close Simon' s Town 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.197013896691 18.442749846796
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za