Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lighthouse Cabin Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hopkirk-weg 16, Glencairn, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R875 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lighthouse Cabin Cottage is naby Shelly Beach in Simonstads geleë, en bied 'n uitsig oor die see. Hierdie eenheid is naby verskeie restaurante, kroeë en winkels.

Die eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en beskik oor 1 slaapkamer, 1 leefarea en 1 en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, stort en 'n wasbak. Die leefarea is oopplan, en daar is 'n sitarea, stoep en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, broodrooster en 'n mikrogolf toegerus. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel met sitplek vir 2 op die stoep geniet.

Gaste het toegang tot WiFi en 'n slim-TV. Parkeerplek is op die straat beskikbaar.

Aktwiteite in die area sluit voëlkyk, voetslaan, wynproe, bergfietsry, fietsry en visvang in. Glencairn-strand en getypoel is 5 minute se stap vanaf die eenheid.

Slaapplek

’n Bespreking by Lighthouse Cabin Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Skoonheidskliniek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Lighthouse Cabin Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Mariette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 6

Ligging

  • Hopkirk-weg 16, Glencairn, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lighthouse Cabin Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R875
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R875
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hopkirk-weg 16, Glencairn, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3428443911d8a6e5db3a2fbe140ee108f1dcda7fec02cd94f69c738315b1786d18a4d3ba240e8f884859017aff3404d3939a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R875 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 16 Hopkirk Way Glencairn 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.166685669914 18.4303001043
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem