Lili Bush Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Lili Bush Guesthouse bied B&B-verblyf in die Hoedspruit Wildlandgoed in Hoedspruit. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf na aan 'n verskeidenheid wildreservate en besienswaardighede.

Ons bied verblyf in 4 ruim, smaakvol gemeubileerde slaapkamers en 1 kothuis. Die eenhede het dubbelbeddens en toegang tot 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Ander geriewe in dié mooi versierde kamers sluit gratis WiFi en lugversorging in.

Die lodge het ook 'n groot swembad vir 'n verfrissende swemsessie. Die perseel is nie omhein nie en wilde diere wei soms tot langsaan die swembad waar hulle kom water drink.

Ons is sowat 5 minute vanaf die middedorp, 30 tot 40 minute se ry vanaf die Krugerwildtuin se Orpen-hek en ons is 30 minute van die Blyderivier Canyon af.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Portier
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Frans
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lili Bush Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za