Lilla's Landing
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Jul 2024.
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jacobsklipstraat 11, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R4 000R2 667 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Lilla's Landing is 'n lieflike dubbelverdieping-strandhuis in Paternoster. Dit is reg op die strand met lieflike see-uitsigte en slaapplek vir 10 gaste.
Die huis het 5 slaapkamers, 4 op die boonste verdieping en 1 op die onderste verdieping. 4 van die kamers het dubbelbeddens en die vyfde kamer het 2 dubbelbeddens wat ideaal is vir 'n paartjie met kinders. 2 van die kamers kyk uit oor die see en het en suite-badkamers. Die eerste en suite-badkamer het 'n bad en stort en die tweede het net 'n stort. Die ander twee slaapkamers het nie see-uitsigte nie en deel 'n badkamer met 'n bad en stort. Die slaapkamer op die onderste verdieping het 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n aparte toilet.
Daar is 'n oopplan sit-, eet- en kombuisarea op die onderste verdieping. Die kombuis is toegerus met 'n elektriese stoof en oond, binnebraai, skottelgoedwasser en wasmasjien. Die eetarea bied toegang tot 'n patio met lieflike see-uitsigte. Daar is 'n Weber-braai wat buite gebruik kan word.
Ander geriewe sluit 'n TV met DStv en gratis WiFi in. Daar is parkeerplek op die perseel en 'n enkeltoesluitmotorhuis.
Slaapplek
’n Bespreking by Lilla's Landing sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Sanet Geverifieer
Eiendomme 57
Resensies 739
Jaar gelys 11
Ligging
- Jacobsklipstraat 11, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Lilla's Landing het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Mosselbank Paternoster Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jacobsklipstraat 11, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom