Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lincoln Moon

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 7, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 980 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Lincoln Moon bied verblyf in Graskop en is ongeveer 7 km vanaf God's Window en 57 km vanaf die Krugerwildtuin se Numbi-hek. Dit is die ideale verblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende.

Die selfsorg-eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en dié gaste deel 'n badkamer wat 'n stort, wasbak en 'n toilet het. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis en 'n leefarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus, en het 'n toonbank met 4 stoele. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met stroomdienste. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n stoep met braaigeriewe, die tuin en parkeerplek op die perseel. Lincoln Moon is naby verskeie winkels, restaurante, aktiwiteite soos staproetes en besienswaardighede soos die Mac-Macwaterval en die Graskop Gorge Lift geleë.

Slaapplek

’n Bespreking by Lincoln Moon sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Lincoln Moon
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sean Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Maande gelys 6

Ligging

  • Kerkstraat 7, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Gaste dink Lincoln Moon het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 980
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 980
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 7, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA749239356fe172b2ffef673db78bfb6b50cf35ad77a9450eb82b0d4e3f1f65d6ccce3123409d4881c0a6298c84847e895637?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 980 per nag, vir 6 mense 4 5 1 5 7 Kerk Street Graskop 1270 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -24.926854891214 30.842187931283
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem