Linden Street
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Linden-straat 1, Swakopmund, 0000, Erongo
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R800R720 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Linden Street bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n knus woonstel op die residensiële perseel waar die eienaars ook bly. Dié eenslaapkamerwoonstel is in 'n stil straat in Swakopmund, net op in die pad van die strand af.
Die woonstel het 1 slaapkamers met 2 enkelbeddens, 'n badkamer met 'n stort en 'n gerieflike leefarea en kombuisie. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, ketel, broodrooster, breekware en eetgerei toegerus. Dié oopplan-kombuis en -leefarea het ook 'n eetarea, koffiestasie en 'n TV met sekere DStv-kanale. Linne,'n haardroër en badhanddoeke word voorsien.
Die perseel is net 550 m vanaf Tiger Reef Beach Bar and Grill en die ligging bied maklike toegang tot ander restaurante, winkels, kafees, 'n pizzeria en ander besienswaardighede. Die verblyf is ideaal vir paartjies, enkel- en sakereisigers.
Slaapplek
’n Bespreking by Linden Street sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Monika Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Jaar gelys 5
Ligging
- Linden-straat 1, Swakopmund, 0000, Erongo
- Gaste dink Linden Street het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Center Vineta Swakopmund Erongo Namibië
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Linden-straat 1, Swakopmund, 0000, Erongo
- Alle ouderdomme is welkom