Linga Longa
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Marietjie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Jaar gelys 1
Opsomming van Resensie
Albert M - Jan 2024
Algehele gradering
Gemaklik.
Herman L - Jan 2024
Algehele gradering
Het oornag gebly. Baie netjies en gerieflik.
Steven W - Jan 2024
Algehele gradering
Baie gerieflik oornag.
Johan N - Jan 2024
Algehele gradering
Gasvry, privaat, veilig.
Elissa K - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker gebly.
Charmaine I - Des 2023
Algehele gradering
Extremely comfortable stay with a very thoughtful host.
Helen H - Des 2023
Algehele gradering
Uitstekende ondervinding. Eerste keuse vir toekomstige verblyf.
Zurina V - Sep 2023
Algehele gradering
Awesome eienaar, baie aangenaam, puik puik puik.
Linga Longa se terugvoer
Baie dankie Zurina vir die wonderlike resensie. Kan nie wag vir julle volgende kuier
Karoo groete
Francois en Marietjie
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Truterstraat 17, Hospitaal Heuwel, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom