LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Linge Longa B&B | LekkeSlaap
+10

Linge Longa B&B

Gastehuis
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meiringstraat 77, Paglande, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 1
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Linge Longa B&B is in Worcester in die Kaapse Wynlande geleë. Die eienaars, Neels en Teresa, nooi gaste om hul tuiste te kom beleef.

Verblyf bestaan uit 'n gesinskamer met slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders, 'n dubbelkamer en 'n enkelkamer. Al die kamers het aparte ingange. Die kothuis is volledig toegerus en het 3 slaapkamers waarvan 1 'n en suite-badkamer met 'n bad het en die ander 2 kamers deel 'n badkamer met 'n stort.

Gaste kan in die swembad swem of in die luisterryke tuin by die braai-area ontspan.

Linge Longa B&B is stapafstand van die middedorp en 2 hospitale af. Doendinge in die omgewing sluit gholf, kanovaart, hengel, bergfietsroetes en staproetes in. Worcester is omring deur pragtige berge en wingerde wat vir heerlike wyn bekend is.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 110 resensies vir Linge Longa B&B
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Meiringstraat 77, Paglande, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Gaste dink Linge Longa B&B het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meiringstraat 77, Paglande, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 1
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJkMmU2MjAzLWUwYjgtNDE5MS04OWMwLTI1YWIwOTM5N2Y4OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700  per nag, vir 2 mense 110 5 1 5 77 Meiring Street Paglande 6850 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.643536258005 19.45445895195
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem