Liondog Resort and Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Liondog Resort and Guesthouse is vernoem na die trop Rhodesiese rifrûe op die perseel - ook bekend as "Liondogs". Dié honde is deel van die diensspan en beskerm die eindom.

Die Liondog Resort and Guesthouse is in Somerset West, 2,2 km vanaf Riverside-winkelsentrum en Lourensford-wynlandgoed, 2,4 km van Vergelegen-wynlandgoed af en 2,8 km vanaf die Helderberg-natuurreservaat geleë.

Die gastehuis bied dubbelkamers. Elke dubbelkamer het 'n en suite-badkamer met gratis toiletware en 'n haardroër. Die kamers het ook elk 'n kombuis wat toegerus is met 'n tweeplaatstofie en oond, 'n yskassie, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kan kies tussen 'n Kontinentale ontbyt of buffet teen 'n ekstra koste. Aandete of 'n braai is op versoek beskikbaar.

Alle gaste het toegang tot 'n buitelug-soutwaterswembad en groot tuin met 'n pizza-oond (waarvan slegs die eienaar en personeel in beheer mag wees) en braai-area, asook tuinstoele. Wasgoed- en pendeldienste is op versoek beskikbaar. Daar is parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Duits

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Liondog Resort And Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 080 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]