Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lion's Den by Ustay

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jade-singel 11, Villa Diamante, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Lion's Den by Ustay is 'n bekoorlike huis in Villa Diamante, Langebaan, wat gerieflike selfsorgverblyf naby die strand bied. Dit is ideaal vir 'n gesin of vriende wat vakansieverblyf soek.

Dié huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en gaste gebruik die gastebadkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is oopplan na die leefarea en is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, gasstoof, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike rusbank en 'n TV. Dié area lei na 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai en meubels.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die huis het 'n omsetter wat rugsteunkrag tydens kragonderbrekings bied.

Slaapplek

’n Bespreking by Lion's Den by Ustay sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Lion's Den by Ustay
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Zelda Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 1

Maande gelys 8

Ligging

  • Jade-singel 11, Villa Diamante, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lion's Den by Ustay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jade-singel 11, Villa Diamante, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe1b837dffb7aab55cf7df8160cbc3a393b9f6c6e15cd648e4b15b8eac73c748f869726383cd72909fa218542ba3011a56a74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 11 Jade Crescent Villa Diamante 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -33.080973788662 18.041755049074
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem