Balule Natuurreservaat Akkommodasie by Little Carthage | LekkeSlaap
+26

Little Carthage

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 19 resensies vir Little Carthage
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Karel V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karel V
Gesin met klein kinders

Gerieflike akkommodasie in die natuurreservaat teen die Olifantsrivier naby Hoedspruit.

Ons groep het bestaan uit 4 volwassenes en 2 kinders en het die chalet en rondawel gerieflik gevind. Die lapa en kombuis was goed toegerus en 'n aangename kuierplek. Die swembad en houtdek met uitsig op die rivier bied aangename ontspanning. Daar is ook voldoende braaiplek en tafels. Ek sal Little Carthage aanbeveel vir enige natuurliefhebber wat rus en vrede soek.

Chantel H - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel H
Gesin met klein kinders

Awesome.

Awesome stay with the friendliest people ever! Spectacular place! Atmosphere to die for!

Elize H - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize H
Gesin met tieners

Heerlike, rustige bosveldvakansie.

Ons het heerlik ontspan in die bosveld. Als is gerieflik uitgelê.

Kevin M - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Terrific spot to relax.

We had a blissful two days. Beautiful and relaxing place to stay. Heather is a very friendly host.

Eghardt V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eghardt V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rus wegbreek.

Als is hier wat jy nodig het. Lekker rustigheid in bosveld en langs rivier. Was amazing. Dankie Heather.

Leon G - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon G
Gesin met tieners

Ontspan in die mooiste natuurskoon.

Uitstekende ligging met mooi natuur. Lekker wandelpaaie en pragtige watervalle om te besoek. In die aand kan jy rustig braai en langs die boma sit terwyl jy vir die nag geluide luister. Heather was baie gaaf en al was ons baie vroeg vir inboek het sy ons nog steeds akkomodeer. Ons het die rondawel en die chalet gehuur en die enigste aanbeveling is om na die storte te kyk met die waterdruk wat baie swak was. Opelug kombuis is 'n wenner.

Michelle S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het 'n fantastiese wegbreek gehad by Little Carthage, weg van alles wat raas en blaas.

Little Carthage is 'n juweel diep in die bosveld met al die nodige fasiliteite. Mens kan daar vashaak vir 'n lang tyd. Die rondawel en loft area wat ons bespreek het is 'n ideale kuierplek met vriende. Die dek met uitsig, swembad, braaigeriewe, buite kombuis en kuierplek het elke kuier net soveel meer spesiaal gemaak. Baie dankie Heather vir jou gasvryheid en die pragtige plek wat ons kon ontdek.

Joey S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie genotvol en rustig.

Het die grondpad heel gerieflik met 'n gewone voertuig aangepak sonder enige probleme. Die natuurskoon is awemrowend en die rustigheid is medisyne vir 'n moeë liggaam. Die uitsig vanaf die dek gedurende die dag oor die Olifantsrivier, sonsondergang is 'n belewenis. Voorwaar 'n aangename verassing. Troeteldiere word ook toegelaat wat 'n addisionele pluspunt is. Die gasvryheid van die eienares en personeel word ook waardeer.

Faye B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faye B
Gesin met klein kinders

Fantastic place to get away from it all.

We had a wonderful two nights here. We loved the walks along the river and the beautiful surrounds. Heather was a friendly and very helpful host. We will definitely be back.

Hannes T - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes T
Gesin met tieners

Rustigste plek om weg te breek van die stad.

Pragtige plek wat jou sal help om te vergeet van die besige stad. Baie goeie waarde vir geld waar jy gelos word om die natuur en vreedsame omgewing te geniet.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Most tranquil place to escape to from the city.

Stunning place that will truly help you to unwind and forget about the crazy city. Really good value for money where you are left to enjoy nature in a peaceful environment.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Jolize V - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolize V
Saam met vriende

Beeldskone omgewing! Onvergeetlike ervaring wat ek vir enige vriendekring/gesin sal aanbeveel.

Pragtige plek sal enige tyd weer gaan. Vir mense met kinders is dit die perfekte plek die kinders kan die heeldag op die rotse rond klouter. Heather (die eienaar) is vreeslik vriendelik en help graag met enige iets.

Jc V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jc V
Gesin met tieners

Sprokiesmooi!

Asemrowende plek! Mooier kry jy nie!

Marie M - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker plek om te rus en Heather is baie gasvry.

Ons het baie lekker gebly. Heather is baie behulpsaam en gasvry. Goeie verblyf om te gaan rus en af te skakel van die gejaagde lewe.

Melissa J - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melissa J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek is pragtig. Wonderlike uitsig.

Ons het hier oornag tydens ons kuiertjie in Hoedspruit en omgewing. Little Carthage is pragtig, dit het 'n pragtige uitsig. Bill was baie behulpsaam en vriendelik. Die plek is skoon en netjies, en is is met die nodige toegerus. Ons het net een probleem ondervind terwyl ons hier gebly het, en dit was die watertoevoer in die badkamer. Verder het ons baie lekker gebly. Baie dankie, Bill. Dit was lekker om julle te besoek. Ek sal die plek aanbeveel by ander gaste.

Doug T - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doug T
Gesin met tieners

A peaceful and ideal family bush stay.

Little Carthage is a perfect getaway from it all place. The position is absolutely beautiful and we were able to totally relax as a family. Having the whole place to ourselves was a bonus.

Melanie S - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melanie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Pragtige en rustige plek om te herlaai!

Baie dankie aan Heather wat haar pragtige woonplek met mense deel. Dit was heerlik om in die bos te wees sonder selfoonopvangs en net te kon ontspan.

Alfredo V - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alfredo V
Gesin met klein kinders

Quiet relaxing place

Beautiful setting!

Terry S - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terry S
Gesin met klein kinders

Great experience that all should try

We travelled as a family (couple with a 4 year old boy). The place itself is just wonderful and a great getaway. Views to die for with a 5 star feel. The owner is a lovely lady who I cant write enough about - she is warm, friendly and couldn't do enough for you. Also a dam broke so we couldn't get out to a shop, so she and her very friendly father helped us out with beers and soft drinks. I recommend this place to each and everyone to experience. Do yourself a favor and book now, you wont be disappointment. Thanks again for our wonderful stay. Terry and Rhoda, and Kyle.

Johan S - Jan 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Gesin met klein kinders

Very very nice!

Heather has a gem here!

Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ndlovumzi Natuurreservaat 65 , Liverpool Plaas, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIyMTVhZDAzLWRjYWItNDBiNi05ZDkzLWZjMjE4NTA4NGM5YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 6) 19 5 1 5 65 Ndlovumzi Nature Reserve Farm Liverpool 1380 Limpopo 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -24.318140770213 30.76596736908
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za