LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Little Carthage | LekkeSlaap
+26

Little Carthage

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Loft Chalet en Rondawel
Selfsorg. Linne, badhanddoeke, sout, peper, koffie (ricoffee), tee, suiker. Gaste moet asb. hul eie badseep, swemhanddoeke en hout saambring. Hout is beskikbaar by die sekuriteitshek teen R25 per sak.
Belasting en Ekstras

Daar is 'n eenmalige toegangsfooi van R100 per voertuig.
Probeer asseblief om te arriveer terwyl dit nog lig is, want dis 8 km grondpad en dan 3,5 km bospad om te onderhandel. 'n 4x4 is nie nodig nie, maar voertuie met 'n lae grondvryhoogte sal sukkel.
Goedgemanierde troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Partytjies en geraas word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ndlovumzi Natuurreservaat 65, Liverpool Plaas, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIyMTVhZDAzLWRjYWItNDBiNi05ZDkzLWZjMjE4NTA4NGM5YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 6) 20 5 1 5 65 Ndlovumzi Nature Reserve Farm Liverpool 1380 Limpopo 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -24.318140770213 30.76596736908
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!