Little Carthage
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Heather Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 32
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Lizelle M - Okt 2023
Algehele gradering
Blissful, relaxing, great host, beautiful surroundings.
Lees meerMichael C - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie stil en rustige kuierplekkie.
Lianre V - Okt 2022
Algehele gradering
Vier dae van pret met vriende en ons twee honde!
Anri B - Aug 2022
Algehele gradering
Wat 'n aangename verrassing! Die naam kon maklik Little Heaven gewees het. Beslis iets om te ervaar.
Little Carthage se terugvoer
Thank you so much Anri, really appreciate your lovely review. All the best, Heather.
Femcke D - Jun 2022
Algehele gradering
Ongelooflike uitsig, lekkerste blyplek en vriendelike diens.
Little Carthage se terugvoer
What a lovely message Kobus, thank you very much! Look forward to seeing you again.
Maritza S - Apr 2022
Algehele gradering
Uitsonderlik mooi.
Poeletso M - Des 2021
Algehele gradering
Epic and we enjoyed the fact that it was away from everything!
Little Carthage se terugvoer
Thank you so much for the awesome review Poeletso.
We look forward to seeing you again.
Braam V - Jul 2021
Algehele gradering
Relaxing.
Hannes S - Jan 2021
Algehele gradering
Wat 'n fantastiese plek.
Little Carthage se terugvoer
Thank you so much Hannes.
Liezl H - Jan 2021
Algehele gradering
Beautiful location, not too clean.
Nicky M - Okt 2020
Algehele gradering
Gem in the bush.
Ria V - Okt 2020
Algehele gradering
Baie lekker gekuier. Is bietjie moeilik met 'n klein kindertjie maar vir seker sal ons weer gaan.
Ilze S - Sep 2020
Algehele gradering
Heerlik,
Karel V - Feb 2020
Algehele gradering
Gerieflike akkommodasie in die natuurreservaat teen die Olifantsrivier naby Hoedspruit.
Chantel H - Sep 2019
Algehele gradering
Awesome.
Elize H - Apr 2019
Algehele gradering
Heerlike, rustige bosveldvakansie.
Kevin M - Mrt 2019
Algehele gradering
Terrific spot to relax.
Eghardt V - Mrt 2019
Algehele gradering
Lekker rus wegbreek.
Leon G - Nov 2018
Algehele gradering
Ontspan in die mooiste natuurskoon.
Lees meerMichelle S - Apr 2018
Algehele gradering
Ons het 'n fantastiese wegbreek gehad by Little Carthage, weg van alles wat raas en blaas.
Lees meerJoey S - Apr 2018
Algehele gradering
Baie genotvol en rustig.
Lees meerFaye B - Okt 2017
Algehele gradering
Fantastic place to get away from it all.
Hannes T - Jul 2017
Algehele gradering
Most tranquil place to escape to from the city.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Rustigste plek om weg te breek van die stad.
Pragtige plek wat jou sal help om te vergeet van die besige stad. Baie goeie waarde vir geld waar jy gelos word om die natuur en vreedsame omgewing te geniet.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Jolize K - Jun 2017
Algehele gradering
Beeldskone omgewing! Onvergeetlike ervaring wat ek vir enige vriendekring/gesin sal aanbeveel.
Jacobus Cornelis V - Mei 2017
Algehele gradering
Sprokiesmooi!
Marie M - Okt 2015
Algehele gradering
Lekker plek om te rus en Heather is baie gasvry.
Melissa J - Apr 2015
Algehele gradering
Die plek is pragtig. Wonderlike uitsig.
Lees meerDebra T - Des 2014
Algehele gradering
A peaceful and ideal family bush stay.
Melanie S - Des 2014
Algehele gradering
'n Pragtige en rustige plek om te herlaai!
Alfredo V - Jun 2014
Algehele gradering
Quiet relaxing place
Terry S - Mrt 2014
Algehele gradering
Great experience that all should try
Lees meerJohan S - Jan 2013
Algehele gradering
Very very nice!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ndlovumzi Natuurreservaat 65, Liverpool Plaas, Hoedspruit, 1380, Limpopo