Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Eden at Buffelspad

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Little Eden, Middlebergpas, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 385 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Little Eden at Buffelspad is 'n afgeleë stukkie paradys in 'n natuurreservaat en bied 'n uitsig oor die Klein Koue Bokkeveld. Dis 20 km vanaf die plaasdorp Citrusdal.

Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek, 'n gemaklike rusbank en 'n kaggel.

Daar is 'n sprankelende swembad met fonteinwater minder as 100 m van die huis af. Daar is ook 'n lapa wat skaduwee oor die swembad bied.

Die eiendom het sowat 10 km se wandelroetes wat ongelooflike uitsigte en geleenthede vir wildkyk bied. Daar is vaalribbokke, witkruisarende, suikerbekkies, Kaapse suikervoëls, akkedisse, ystervarke, bobbejane en vaalboskatte. Little Eden bied aan gaste die geleentheid om van hul daaglikse roetine weg te breek en in die natuur te ontspan.

Slaapplek

’n Bespreking by Little Eden at Buffelspad sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
2 xStapelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 12 resensies vir Little Eden at Buffelspad
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Jaar gelys 1

Ligging

  • Little Eden, Middlebergpas, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
  • Gaste dink Little Eden at Buffelspad het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 385
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R2 385
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Little Eden, Middlebergpas, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA75f32c978b39c16517340c345ee12e3d5104f128048d2d1b2d4f068bf8adc6ed01331d8e22a5de11e0ecdb9cad7a8cf7110f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 385 per nag, vir 8 mense 12 5 1 5 Little Eden Middleberg Pass 7340 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.626983444799 19.154173557039
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem