Little Garonga
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Selati Erfdeel 12, KT 143, Phalaborwa, 1390, Limpopo
- Geen kinders onder 6
- Vanaf R22 060 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Little Garonga is 'n intieme en eksklussiewe vertakking van Garonga Safari Camp op die 22000-ha Makalali Private Natuurreservaat in Limpopo, net wes van die Krugerwildtuin. Die luukse en privaat lodge spog met drie grasdaksuites en is ideaal geleë in 'n Groot Vyf-reservaat met fantastiese uitsigte oor die omliggende landskap.
Elke suite het volle badkamers met binne- em buite-storte asook 'n privaat dek met 'n hangmat waarin gaste kan lê en mooi mooi uitsig kan koester. Die kamp mik noord, wat son laat instraal en die ligging bied manjifieke uitsigte oor die reservaat.
Die suites is rondom 'n buite- en binne-sitkamer en swembad gebou. Die lodge het 'n gasheer, sjef, kelner en skoonmaker onafhanklik van die Safari Camp.
Doendinge sluit wildritte, wildernis-wandelings, 'n unieke uitslaap-ervaring onder die Afrika-lug, buitebosbaddens sowel as aromaterapie en refleksologie-sessies. Garonga se gaste word aangemoedig om die doendinge te geniet wat hulle toelaat om naby die diere te stap en sodoende hul kan om wild te sien te verbeter.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Begeleide Wildritte Ingesluit
- Portier
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Wynkelder
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Drankies ingesluit
- Middagete
- Piekniek-middagete
- Tee
- Alle Etes Ingesluit
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Selati Erfdeel 12, KT 143, Phalaborwa, 1390, Limpopo
Sien meer verblyf in Balule Natuurreservaat Hoedspruit Limpopo
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Selati Erfdeel 12, KT 143, Phalaborwa, 1390, Limpopo
- Geen kinders onder 6