Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Little Gem

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hospitaalstraat 26, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Little Gem bied gerieflike oornagverblyf met 'n aparte ingang op die eienaar se eiendom in die hartjie van Clanwilliam. Dit kan die ideale opsie vir 'n paartjie wat soek na rustige verblyf, of 'n sakereis wees.

Die eenheid het lugversorging en 'n oopplan-ontwerp en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n koningingrootte-bed en oorgenoeg kasruimte vir gaste se bagasie. 'n spieëltafel is ook beskikbaar.

Hierdie kamer het 'n privaat toilet, maar gaste maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Daar is ook gratis WiFi en 'n yskassie.

Buite het gaste toegang tot 'n gedeelde braai-area en veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek.

Slaapplek

’n Bespreking by The Little Gem sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Privaat ingang

Dienste

  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir The Little Gem
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ashley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 1

Ligging

  • Hospitaalstraat 26, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Little Gem het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hospitaalstraat 26, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA11decf677c08f640c6cb67c9a46f2eaaaead9c4505999074a2a3a395a414ade5786c7dffa1a16c70b8248586d485f81fd74a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 26 Hospital Street Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.1975789 18.8967409
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem