Little Grotto Self-Catering Accommodation

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Little Grotto is in die buitewyke van Bloemfontein op die Kimberley-pad en bied gehalteverblyf in 'n huis met 'n igloe-styl op 'n kleinhoewe. Dis sowat 10 km vanaf die middestad met geriewe, restaurante, winkels en ander vermaak.

Dié huis beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 'n driekwartbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die sitkamer het 'n gemaklike slaapbank met slaapplek vir 'n vierde gas.

Slaapplek

'n Bespreking by Little Grotto Self-Catering Accommodation sluit in:

1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
1 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël

Badkamer

  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Klein Kombuis

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Little Grotto Self-Catering Accommodation gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za