LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Little Lotta Cottage | LekkeSlaap
+16

Little Lotta Cottage

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 16 resensies vir Little Lotta Cottage
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.6/5
Ian O - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian O
Saam met vriende

Great location, nice stay!

Very comfortable and exactly what you need for a weekend away!

Luzanne P - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Luzanne P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voel soos huis.

Baie lekker vir 'n vinnige oornag plek! Baie vriendelike eienaars.

Lee-ann M - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lee-ann M
Besigheidsreis

Die perfekte plek om te besoek as jy alleen-tyd benodig.

Hulle moet net seker maak dat al die ligte werk, anders as dit was ek tevrede.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Perfect spot to go if you need some alone time.

They should just make sure that all the lights are working, other than that I was satisfied.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Johan L - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johan L
Enkelreisiger

Dis goed vir net een aand. Dis baie basies en die badkamer veral kan doen met 'n opknapping. Andersins was dit heel skaflik.

Vir die prys is dit redelike waarde vir geld. Dis beslis nie luuks nie, maar dis redelik vir net 'n dak oor jou kop.

Denise J - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Denise J
Saam met vriende

Little Lotta Cottage was nie voorberei om ons groep van 5 volwassenes te akkommodeer nie en moes toe 'n tweede cottage beskikbaar maak.

Die verblyf was aangenaam, maar baie min aandag was aan detail gegee. Van die begin af was daar gevra om 5 volwassenes te akkommodeer en met ons aankoms daar, was dit nie die geval nie daar was genoem dat dit nie deur die besprekingsagent genoem was nie. Die aangewese cottage het 'n dubbelbed en 'n sleepercoach met 'n driekwartbed-matras bo-op gehad ─ daar kon beslis nie twee persone op slaap nie. Met enige gaste se aankoms moet dinge soos WiFi-kode gegee word, dit hoef nie gevra word nie. 'n Tweede cottage was beskikbaar gemaak en daar was nie eers 'n nuwe rol toiletpapier nie ─ slegs die paar velle op die rol. Die feit dat die bespreking vir 5 mense gemaak was en op die einde was die groep in twee gedeel het 'n effense wrang smaak nagelaat.

Little Lotta Cottage's terugvoer

HI Denise,
Bly jul het jul verblyf geniet. Ons cottages kan net 4 gaste akkommodeer, maar ons het die uitsondering gemaak om jul 'n tweede cottage van jul keuse te gee, vir die koste van net een persoon. Ons is bly jul voertuig kon agter toesluit omheining parkeer word. Ons is ook bly jul kon tot in die vroeë oggend ure gesels en kuier sonder dat ons gekla het. Ekstra tweelaag toilet papier is altyd beskikbaar. Die Wi-Fi wagwoord is ook altyd beskikbaar, ons gaste moet net meld hul wil graag van die gratis diens gebruik maak.
Hoop jul vind dit in orde en kom gou weer ontspan.
Little Lotta Cottage

Little Lotta Cottage
Wayne P - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wayne P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly hosts and lovely cottage.

The hosts were very friendly and the cottage was clean and well kept. Easy access to the town and surrounds. Will definitely recommend and use again.

Zelda H - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda H

Was baie aangenaam en Wouter het goeie diens gebied, dankie.

Alles was baie lekker gewees, naby die Casino, presies wat ons wou hê. Goeie en vriendelike diens, baie dankie Wouter.

Little Lotta Cottage's terugvoer

Baie dankie Zelda.
Bly julle het dit geniet.

Little Lotta Cottage
Ronel G - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel G
Gesin met tieners

Ons het baie lekker daar gebly en geslaap.

Die eienaars was baie vriendelik.

Little Lotta Cottage's terugvoer

Baie dankie, bly u het dit geniet.

Little Lotta Cottage
Nicky D - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Nicky D

Verblyf is benede standaard en ongemaklik.

Ek, my man en ma het daar oornag. My ma moes op 'n enkelbed wat 'n dubbelbedmatras op het slaap. Die matras was vol hobbels en knoppe. Die kussing was ook baie ongemaklik. Die blinders maak nie toe tot onder nie en die lig kom in, want die gordyne is te klein en kan nie toemaak nie. Die persoon wat daar slaap moet deur die slaapkamer loop na die badkamer, wat 'n skuifdeur het wat raserig is. Die opwas gedeelte in kombuis is ongemaklik en water mors vanuit opwas.

Desmond F - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desmond F
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Plesier.

Baie goed ontvang soos ook by vorige besoek. Personeel vriendelik en laat jou tuis voel. Ag, net baie lekker.

Little Lotta Cottage's terugvoer

Baie dankie vir u terugvoering.

Little Lotta Cottage
Lyle M - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lyle M
Saam met vriende

Baie vriendelik en rustig.

Eienaar vriendelik en behulpsaam. Naby die winkelsentrum en casino en mooi uitsig.

Little Lotta Cottage's terugvoer

Baie dankie vir u terugvoering.

Little Lotta Cottage
Emil M - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Emil M
Enkelreisiger

Baie netjies en goed toegerus. Tegemoetkomend en vriendelik.

Ek het vroeër inklok versoek en is vinnig tegemoet gekom. Als was skoon, netjies en betyds reg.

Little Lotta Cottage's terugvoer

Baie dankie vir u terugvoering.

Little Lotta Cottage
Mickey S - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mickey S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Vriendelike ontvangs, netjies en alles wat mens nodig het.

Little Lotta Cottage's terugvoer

Baie dankie vir u terugvoering.

Little Lotta Cottage
Lohan B - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Lohan B
Gesin met klein kinders

Nie goeie waarde nie.

Sien die sterre.

Little Lotta Cottage's terugvoer

Dankie vir u terugvoering.
Al ons eenhede het alarm stelsels wat as voldoende beskou word.
Ons is baie sentraal geleë en in die beste buurt.
U eenheid was persoonlik deur my inspekteer en was netjies voor u aankoms.
Ons is bly u kinders het dit geniet - na aanleiding van die lekker gelag toe hul buite gespeel het.
Dankie
Bestuur

Little Lotta Cottage
Sisteen G - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Sisteen G
Gesin met klein kinders

Warm bed, maar koud gestort!

Ons het 2 nagte oorgeslaap tydens 'n sportgeleentheid. Alhoewel ons lekker warm geslaap het, was die stort vir die tweede persoon koud. Dit is blykbaar 'n gas-geiser en die krane moet op 'n spesifieke manier oopgemaak word indien 2 persone kort na mekaar stort, om te verseker dat die geiser wel aanskop en die water warm maak. 'n Behoorlike kennisgewing wat dit verduidelik sal baie frustrasies oor die koue water spaar.

Little Lotta Cottage's terugvoer

Baie dankie vir u terugvoering.
Die kraan word normaalweg oop gemaak sodat die vlammetjie kan aansteek, soos aan u verduidelik.
Ons het wel die sleutels van 'n ander eenheid ook vir u gegee, sou u van die Victoriaanse bad wou gebruik maak.
Dit blyk dat u die tweede dag wel warm water gehad het, want die ander eenheid was nie gebruik nie.
U terugvoering word waardeer. - Bestuur

Little Lotta Cottage
Marina M - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marina M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike gasheer wat baie hulpvaardig was.

Enigste probleem: Die trappies in ons wooneenheid sal dit egter moeilik maak vir mense met swak heupe of knieë. Ander eenheid is bo en sal dieselfde probleem hê.

Little Lotta Cottage's terugvoer

Baie dankie vir u terugvoering.

Little Lotta Cottage
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Disa Straat, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkzMGE1N2E3LTkwZWEtNGJjOC05ZWI3LTJmZmJkMDViYjM0Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 16 5 1 4 7 Disa Street Caledon 7230 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.228283599646 19.432359542328
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!