Little Portofino
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 3 Feb 2022 tot 28 Feb 2025 gemaak.
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tritonlaan, Ships Bell 2B, Port St Francis, 6312, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R990R891 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Little Portofino is 'n lieflike, moderne ateljeewoonstel in die hartjie van Port St Francis, met 'n privaat balkon met skouspelagtige uitsigte oor die hawe. Die woonstel bied die ideale vakansie waar gaste kan wakker word met die geluide van die seemeeue en die vars seelug. 'n Privaat swemstrand, uitstekende restaurante, staproetes en die St Francis Vliegveld is binne maklike bereik van die kompleks.
Dié smaakvol gemeubileerde woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n gekombineerde leefarea, kombuisie en slaaparea. Daar is 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort. Die eenheid het ook 'n gemaklike sitarea, 'n etenstafel met sitplek vir 2, waaier, ingeboude kas en 'n kluis.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoofplaat, mikrogolfoond, ketel en voldoende kookgerei. Die eenheid bied toegang tot 'n privaat balkon met gasbraaigeriewe en 'n buitetafel.
Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad met uitsigte oor die hawe en veilige parkeerplek. Verder bied die omgewing pragtige strande waar gaste in seisoen kan walviskyk sowel as diepsee-hengel, bootvaarte en 'n verskeidenheid waterbasis-doendinge geniet. Daar is ook gratis WiFi en Showmax in die eenheid beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Little Portofino sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Tritonlaan, Ships Bell 2B, Port St Francis, 6312, Oos-Kaap
- Gaste dink Little Portofino het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kaap St. Francis St. Francis Cacadu-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tritonlaan, Ships Bell 2B, Port St Francis, 6312, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom