Little Sanctuary
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Darlene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 45
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Riana F - Feb 2024
Algehele gradering
Dis die perfekte plekkie vir jou en jou lewens maat.
Michelle L - Feb 2024
Algehele gradering
Een vir die boekke!
Nicky L - Jan 2024
Algehele gradering
Heavenly.
Deon W - Des 2023
Algehele gradering
Bie aangenaam.
Ben N - Okt 2023
Algehele gradering
Baie mooi uitsig en vriendelike ontvangs gekry. Netjiese en gerieflike plekkie.
Helena V - Sep 2023
Algehele gradering
Relaxing, beautiful, great host.
Jennifer B - Aug 2023
Algehele gradering
Very peaceful and beautiful views.
Saleem J - Jul 2023
Algehele gradering
Peace and quiet.
Little Sanctuary se terugvoer
Thank you for sharing your experience with us! We're thrilled to hear that you had a relaxing and comfortable stay. Providing a peaceful and comfortable environment for our guests is always a top priority for us.
We're also delighted that you enjoyed the personal space we offer and that you felt at home during your stay. It's great to know that you had the privacy you needed to unwind and enjoy your time with us.
We hope to welcome you back in the future for another wonderful stay.
Kindest regards.
Darlene and the Little Sanctuary Team.
Leon S - Jun 2023
Algehele gradering
Gerieflik, uitstekende diens, sal verseker weer daar bly.
Little Sanctuary se terugvoer
Geagte Leon,
Baie dankie vir u positiewe resensie! Ons is bly om te hoor dat u die ervaring by ons as gerieflik en met uitstekende diens ervaar het. Ons waardeer opreg julle ondersteuning. Ons sien daarna uit om u weer in die toekoms te verwelkom!
Vriendelike groete.
Darlene en die Little Sanctuary Span.
Michelle L - Jun 2023
Algehele gradering
Mooiste plek in die wêreld.
Little Sanctuary se terugvoer
Geagte Michelle,
Ons voel bevoorreg dat ons jou hart kon raak met ons unieke skoonheid en atmosfeer en dat jy jou hart hier by ons agtergelaat het! Julle terugkoms sal vir ons 'n groot eer wees.
Ons sien uit na u volgende besoek.
Baie dankie vir u mooi woorde.
Vriendelike groete.
Darlene en die Little Sanctuary Span.
Ian K - Apr 2023
Algehele gradering
Good.
Hannes J - Apr 2023
Algehele gradering
Peaceful environment. Neglected accommodation.
Junaidon M - Des 2022
Algehele gradering
Dit was 'n wonderlike paar dae.
Debbie V - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlike lafenis, met pragtige natuurskoon en tuine.
Hendrik S - Sep 2022
Algehele gradering
Sien onder
Lynette R - Jun 2022
Algehele gradering
A wonderful relaxing weekend.
Little Sanctuary se terugvoer
Dearest Lynette,
We are so pleased that you enjoyed our tranquility, grounds, and accommodation with the extra spa-like treats.
It was great meeting you both and we look forward to seeing you again very soon.
Wishing you many wonderful mountain bike rides until we meet again.
Take care.
Kindest regards,
Darlene
Patricia M - Mei 2022
Algehele gradering
Dit was 'n wondelrike wegbreekkans by 'n pragtige plek!
Hanneke G - Apr 2022
Algehele gradering
Lovely view of the valley and mountains.
Little Sanctuary se terugvoer
We would like to take this opportunity to thank you for your support and also your review. We are so glad you enjoyed your stay with us - even though you didn't make it up the hill! Hee hee. We are however glad that the views lower down made up for it. We look forward to your next visit. All of the best to you both until then.
Hugo S - Mrt 2022
Algehele gradering
Al die geriewe wat jy nodig het, met nog meer.
Little Sanctuary se terugvoer
Hugo ek is so bly dat julle 'n kans gekry het om ons bokkie familie te sien. Hulle is vir ons ook baie spesiaal!
Dankie vir julle besoek en terugvoering. Ons sien uit om julle weer binnekort by Little Sanctuary te verwelkom.
Gerda L - Jan 2022
Algehele gradering
Onverbeterlik.
Little Sanctuary se terugvoer
Hello Gerda.
Dit is altyd vir my so wonderlik om te hoor dat ons gaste ons geliefde Little Sanctuary ook waardeur het. Baie dankie vir julle ondersteuning.
Laat dit met julle baie goed gaan tot ons mekaar weer sien.
Groete
Darlene
Chad H - Des 2021
Algehele gradering
Beautiful views.
Little Sanctuary se terugvoer
Dear Chad,
Thank you for your review and brief stay here with us here at Little Sanctuary. We look forward to seeing you again very soon, perhaps for a little extended "stop-over". Take care until we meet again.
Kindest regards.
Darlene
Brendan B - Okt 2021
Algehele gradering
We had a brief but wonderful stay.
Little Sanctuary se terugvoer
Hi Brendan,
Thank you for your visit and patronage. It was such a pleasure meeting you both.
I look forward to seeing you guys again very soon.
Kindest regards,
Darlene and all here at Little Sanctuary
Belinda B - Sep 2021
Algehele gradering
Heerlik en baie rustig.
Little Sanctuary se terugvoer
Hello Belinda
Baie baie dankie vir jou terugvoering, ons waardeur dit opreg. Ons is so sooooooo bly dat julle die tydjie hier by ons geniet het. Ons het ook na die bestaande block-out situasie gekyk, en het nou additionele maatreels getref.
Ons beste wense aan julle en julle familie vir die opkomende Kers Seisoen en nuwe jaar wat voorle.
Vriendelike groete
Darlene
Karin B - Sep 2021
Algehele gradering
Wat 'n heerlike kuierplekkie!
Little Sanctuary se terugvoer
Hello Karin,
Ai, baie dankie vir jou mooi woorde. Dit maak ons harte baie bly om te hoor dat ons gaste hulle tydjie hier by ons geniet het.
Ons hoop ons sien julle gou weer.
Ons beste wense vir julle en julle familie vir die Kersfees seisoen wat voorle en mag die nuwe jaar vir julle ook net alles wat goed is inhou.
Groete
Darlene
Thomas F - Jul 2021
Algehele gradering
Lekker kamer en badgeriewe.
Patricia D - Jul 2021
Algehele gradering
Peaceful, soul cleansing, little peace of heaven on earth.
Allistar A - Feb 2021
Algehele gradering
Peaceful place, extremely friendly customer service, very neat, my stay was great!
Brad P - Jan 2021
Algehele gradering
Asemrowend.
Maretha K - Jan 2021
Algehele gradering
Gerieflike eenheid met alles wat jy nodig het.
Tatum B - Des 2020
Algehele gradering
Just what we needed to end off the crazy 2020.
Lauren J - Des 2020
Algehele gradering
Peaceful, restful, picturesque, tranquil.
Jodie F - Nov 2020
Algehele gradering
Rustig, beeldskoon en beslis 'n wegbreek wat moet herhaal word.
Johan V - Okt 2020
Algehele gradering
Baie lekker. Stil en rustig. Mooi uitsig.
Kuaan V - Aug 2020
Algehele gradering
Asemrowend, stil en rustig.
Pieter K - Aug 2020
Algehele gradering
Lekker wegbreekplekkie.
Luca H - Aug 2020
Algehele gradering
Rustig, vredevol, snoesig.
Andre P - Aug 2020
Algehele gradering
What a treat. It is in a clean and neat area.
Little Sanctuary se terugvoer
Dear Andre.
We are thrilled to hear that you enjoyed your stay with at Little Sanctuary. Thank you for taking the time to review your stay. We look forward to hosting you again very soon. Kindest regards, All here at Little Sanctuary.
Tjaart V - Jan 2020
Algehele gradering
Heerlik. Vreedsaam. Rustig. Pragtig.
Little Sanctuary se terugvoer
Geagte Gaste,
Vreeslik baie dankie vir julle terugvoering. Dit is altyd wonderlik om te hoor dat ons gaste hulle tyd hier by ons geniet het.
Ons hoop dat julle binnekort weer, hier by ons 'n paar dae van rustigheid sal kom geniet.
Vriendlike groete,
Almal hier by Little Sanctuary
Gertrude N - Sep 2019
Algehele gradering
Dit was 'n wonderlike naweek, pragtige plek.
Little Sanctuary se terugvoer
Goeiedag Gertrude,
Baie dankie vir die terugvoering, ons waardeur dit opreg. Ons is verskriklik bly dat julle die wegbreek hier by ons geniet het.
Ons hoop dat julle weer binnekort by ons sal kom kuier.
Vriendelike groete
Darlene en almal by Little Sanctuary
Istvan M - Sep 2019
Algehele gradering
Hidden gem in the Klein Karoo.
Little Sanctuary se terugvoer
Hello Istvan,
Dit was rerig 'n plesier om julle te ontmoet het, en ons is so bly dat julle die tyd hier by Little Sanctuary geniet het.
Ons sien uit na julle volgende kuiertjie.
Laastens, baie dankie vir u terugvoering, ons waardeur dit opreg.
Groete en alles van die beste.
Darlene
Karen S - Aug 2019
Algehele gradering
Ontspannend en asemrowend mooi view.
Little Sanctuary se terugvoer
Baie dankie vir u mooi woorde! Ons waardeur dit opreg dat u die tyd gemaak het om vir ons terugvoering te gee.
Ons is so bly dat julle die tydjie hier by ons geniet het.
Ons sien uit na julle volgende besoek.
Vriendelike groete
Almal hier by Little Sanctuary.
Beverley S - Aug 2019
Algehele gradering
Would recommend it for during the week, not over weekends.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Sal dit aanbeveel vir deur die week, nie oor naweke nie.
Ons het 'n slegte ervaring gehad tydens ons verblyf, aangesien die Montagu Springs 'n massiewe groep met partytjies gehad het en nooit opgehou het nie. Geraas het na Little Sanctuary na ons toe getrek. Die personeel en plek is baie goed, wens net die naweek het minder geraas van die ander vakansie-oorde gehad.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Johan S - Jul 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld, fantastiese ondervinding.
Alfonzo B - Mei 2019
Algehele gradering
Peace and quiet!
Leandre V - Apr 2019
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike naweek om weg te breek van realiteit en die besige stadslewe.
- Kapasiteit: 10 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Uitvluchtstraat 27, Bergsig, Montagu, 6270, Wes-Kaap