Little Willow Brooke - Franschhoek

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Little Willow Brooke bied 'n uitsig oor die Franschhoekrivier en is ideaal geleë binne stapafstand vanaf Franschhoek se middedorp, maar is tog baie afgesonder en privaat. Die kothuis is bo 'n rustige stroompie en word omring deur groot wilgerbome en ryk voëllewe.

Little Willow Brooke Kothuis het 'n oopplan-leefarea en -kombuis, sowel as 'n slaapkamer wat elegant ingerig is. Gaste kan in die oopplan-leefarea langs die kaggel ontspan en gebruik maak van die volledig toegeruste kombuis met 'n gasstoof en elektriese oond. 'n Nespresso-masjien, koffie-kapsules, teesakkies, suiker en tuisgebakte beskuit word voorsien. Die en suite-kamer is ten volle gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne, handdoeke, seep en handeroom word voorsien.

Little Willow Brooke het ook 'n boma op die rivieroewer. ’n Skoonmaakdiens is beskikbaar van Maandae tot Vrydae. Neem asseblief kennis dat daar 2 vriendelike wolfhonde op die perseel woon.

Slaapplek

'n Bespreking by Little Willow Brooke - Franschhoek sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Dienste

  •  Kamer daagliks skoongemaak
  •  Koordlose Internet

Ekstras

  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Elektriese kombers
  •  Waaier
  •  Kaggel
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Little Willow Brooke - Franschhoek gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false