LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Little Willow Brooke - Franschhoek | LekkeSlaap
+43

Little Willow Brooke - Franschhoek

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 13 resensies vir Little Willow Brooke - Franschhoek
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Maggie W - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maggie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heeltemal asemrowend en die ligging is sentraal naby al die geriewe.

Baie privaat plek met 'n pragtige uitsig. Om wakker te word met die geluid van die natuur om jou is onbetaalbaar. Besoek die plek beslis weer. Dit is 'n moet-besoek as jy privaatheid verlang. Dankie Michelle vir jou vriendelikheid en hartlike ontvangs.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Totally breathtaking and the location bid central close to all the amenities.

Very private place with a beautiful view. To wake up with the sound of nature around you is priceless.Will definitely visit the place again. It is a must visit if you desire privacy. Thank you Michelle for your kindness and warm welcome.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Little Willow Brooke - Franschhoek's terugvoer

Good day Maggie,

Thank you so much for the lovely review. I am so happy you enjoyed your stay in our lovely rustic little cottage and do look forward to seeing you soon again.
Have a wonderful and safe festive season

Kind regards
Michelle
xxx

Little Willow Brooke - Franschhoek
Inge G - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike verblyf.

Ons het vir 'n naweek by Little Willow Brooke gebly en begin klaar dink wanneer ons kan terugkeer! Michelle is 'n aandagtige en vriendelike gasvrou en die kothuis self is perfek geleë en fantasties ingerig. Ek sal vir seker hierdie plek aanbeveel vir enige besoeker aan Franschhoek!

Anina M - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anina M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bitter oulike plekkie.

Alles wat mens nodig het, skoon en netjies met die mooiste uitsigte en net 'n klipgooi van die dorp af. Sal hulle definitief weer besoek.

Elzabe D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzabe D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige kothuis, gerieflik toegerus, langs 'n kabbelende stroompie.

Ons het regtig heerlik gebly in hierdie huisie. Dis lieflik toegerus, skoon en netjies, en ons het lekker geswem en op die stoepie ontspan. Die huisie is tussen bome en wonderlik rustig - ons het gevoel ons is vêr van alles wat naar is! Ons gasvrou is baie gaaf, en haar beskuit voortreflik - daar was die nodigste soos koffie, tee, suiker, en melk wat baie waardeer is. Die dorp is net om die draai, so die ligging is ook baie goed. Neem net insekweerder! Die muggies en muskiete was lastig, en ons moes gaan iets koop (ek dink om dit ook in die huis aan te hou sal 'n goeie idee wees). Maar, ek sal die plekkie heelhartig aanbeveel!!

Bernita S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bernita S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n pragtige, rustige cottage vir 'n naweek wegbreek.

Ons is baie gasvry ontvang. Alle inligting is vroegtydig aan ons gestuur. Dit is so 'n rustige plekkie vir 'n wegbreek. Natuurskoon. Ons sal graag weer in die somer kom om in die swembad te kan swem. Stapafstand van die dorp af. Heerlike wynplase in die omgewing.

Little Willow Brooke - Franschhoek's terugvoer

Baie dankie, ek is so bly julle het die kothuis geniet. Ek sien uit daarna om julle weer te sien.

Little Willow Brooke - Franschhoek
Ingrid A - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ingrid A
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was nice and relaxing.

I loved the place and the tranquillity, was a bit disappointed when after I had booked I discovered that we would not have access to the pool and the braai area. But on arrival we were told that a Weber would be available to us, for one night it was fine but for a longer stay it would be a bit inconvenient not having a kitchen sink.

Natascha C - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natascha C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful stay! I loved every moment and all the fine decor and delicacies - nice coffee and rusks etc.

See stars.

Gerda N - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gerda N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en netjiese kamer.

Ons is vriendelik ontvang. Die kamer was baie netjies met blomme en vrugte om dit ekstra spesiaal te maak. Die kamer word egter baie warm in die middag en ons het gesukkel om te slaap met die geraas van 'n lugversorger in die hoofhuis reg onder ons kamer. Ons kamer het nie 'n lugversorger nie.

Little Willow Brooke - Franschhoek's terugvoer

Ons is besig om 'n verkoeler in te sit. Ek is so jammer dat dit te warm was. Daar is 'n waaier in die kamer, maar julle het dit seker nie gesien nie.
Ek hoop dat julle weer sal terug kom.
Groete
Michelle

Little Willow Brooke - Franschhoek
Donald G - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donald G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties. Gaan later weer gaan.

Absoluut wonderlik. Die eienaars is fantasties.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Fantastic. Going again at a later stage.

Absolutely wonderful. Owners are fantastic.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Little Willow Brooke - Franschhoek's terugvoer

Thank you so much for the wonderful compliment.
I look forward to seeing you here soon again. Take care till next time

Kind regards,
Michelle

Little Willow Brooke - Franschhoek
Phillip E - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, goed geleë kothuis, perfek vir 'n vinnige weghardloop van Kaapstad af.

Alles was perfek vir ons, die rustige stroom net onder die huis was presies waarna ons gesoek het. Sal definitief weer besoek en 'n paar dae langer kuier.

Little Willow Brooke - Franschhoek's terugvoer

Baie dankie vir jou komplimente. Ek is so bly julle my kothuis geniet.
Look forward to seeing you soon again.
Take care till next time.

Liefde,
Michelle

Little Willow Brooke - Franschhoek
Tinus V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tinus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en gemaklik.

Kamer is ruim en netjies. Geriewe is gemaklik en ligging is sentraal. Die uitsig is direk op groot bome en nie die Franschhoek berge en wingerde nie.

Little Willow Brooke - Franschhoek's terugvoer

Hi Thinus, baie dankie vir die mooi woorde. Ek is so bly julle het die Cottage geniet. Ek kan die bome voor sny vir die wingerde, ek sal my man vra of ons kan so maak.
Ons hoop om julle gou weer sien.

Little Willow Brooke - Franschhoek
Gretna M - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gretna M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was pragtig!

Lieflike kothuis op die rivier. Pragtige omgewing. Sal definitief terugkom.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

It was beautiful.

Very lovely cottage on the river. Peacefull surroundings. Will definitely come back.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Little Willow Brooke - Franschhoek's terugvoer

Thank you so much for the lovely review. I look forward to seeing you soon again and am always happy for suggestions on how to make our little cottage even better.
Take care

Little Willow Brooke - Franschhoek
Stephane J - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stephane J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Idillies!

Eenkant, privaat en so rustig. Uitstekend toegerus. Ons gaan weer terug!

Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dassenbergweg, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY0MzE2ZjE1LTE4MjItNDQ5YS1iMWNhLTc2NzFlZDhhZTZiMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 Dassenberg Road Franschhoek 7690 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.910292 19.107845
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!