+33

Little Willow Brooke

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dassenberg Road, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Little Willow Brooke bied 'n uitsig oor die Franschhoekrivier en is ideaal geleë binne stapafstand vanaf Franschhoek se middedorp, maar is tog baie afgesonder en privaat. Die kothuis is bo 'n rustige stroompie en word omring deur groot wilgerbome en ryk voëllewe.

Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede wat Little Willow Brooke en Willow Brooke Guest Suite insluit. Little Willow Brooke Kothuis het 'n oopplan-leefarea en -kombuis, sowel as 'n slaapkamer wat elegant ingerig is. Die en suite-badkamer is ten volle toegerus met 'n koningingrootte-bed. Die badkmer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne, handdoeke, seep en handeroom word voorsien. Gaste kan in die oopplan-leefarea langs die kaggel ontspan en gebruik maak van die volledig toegeruste kombuis met 'n gasstoof en elektriese oond. 'n Nespresso-masjien, koffie-kapsules, teesakkies, suiker en tuisgebakte beskuit word voorsien.

Little Willow Brooke het slaapplek vir 2 gaste op 'n ekstra lang koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n TV, WiFi, teestasie, Nespresso-masjien, 'n ketel, breekware en glase. Die suite bied nie kookgeriewe nie. Die balkon bied 'n uitsig oor die woud.

Gaste het ook toegang tot 'n boma op die rivieroewer. ’n Skoonmaakdiens is beskikbaar van Maandae tot Vrydae. Neem asseblief kennis dat daar 2 vriendelike wolfhonde op die perseel woon.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Elize V
Saam met lewensmaat
5.0
Die uitsig oor die riviertjie is pragtig. Ons is bederf met tuisgebakte beskuit. Ons het heerlik gebly.
Mei 2024
Christelle M
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. We had a stunning time.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Yvonne W
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig in die natuur. Ons het so lekker gebly in hierdie pragtige, rustige plek tussen die bome.
Mrt 2024
Greg F
Saam met lewensmaat
4.8
Secluded and relaxing stay. Only stayed for two days, and would've loved to stay there longer. Great location away from the busy town c...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Noreen A
Saam met lewensmaat
4.6
Leke privaat en vriendelike werkers. Baie gerieflik en rustig.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 63

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Dassenberg Road, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Gaste dink Little Willow Brooke het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dassenberg Road, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe496a615456572d4a28ca0ddc14cba476fa7725299b3dbb6873e16e2ee68957029f6fd72bbaea836feafe940b2a3ecdc4163?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 Dassenberg Road Franschhoek 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.910292 19.107845
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang