Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Live Beautifully Accommodation

  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mountain View-straat 82, Eversdal, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R540 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Live Beautifully Accommodation in die hartjie van Eversdal, Kaapstad. Hierdie 2 eenhede is 'n wonderlike plek om die besienswaardighede rondom Kaapstad te verken.

Die Tuinwoonstel het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n kombuisie met 'n yskassie, lugbraaier, ketel, mikrogolf, koffiemasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir twee gaste, 'n gemaklike L-vormige rusbank en 'n slim-TV.

Die Bachelor-woonstel het 'n kombuisie wat met 'n yskassie, ketel, mikrogolf, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Let wel, daar is geen kookgeriewe in die woonstel nie. Die kamer het 'n dubbelbed, ingeboude kas, plek om te eet of te werk en 'n slim-TV. Daar is ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek is op die perseel beskikbaar.

Daar is 'n veilige, privaat sitarea buite met 'n tafel en 'n bankie vir elke eenheid. Daar is 'n boma-area in die hoofhuis se tuin en 'n swembad wat beskikbaar is op versoek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 27 resensies vir Live Beautifully Accommodation
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Weané Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Jaar gelys 1

Ligging

  • Mountain View-straat 82, Eversdal, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink Live Beautifully Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R540
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R540
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mountain View-straat 82, Eversdal, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc282238685285cbaa990f7d2859d7ca6dbb1c540beff17392aac1be10aebb08d733e49b4f7132cb7082a2b73df236d552e90?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R540 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 82 Mountain View Road Eversdal 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.8685062 18.6512656
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem