Livesey Lodge Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Blits-aanbod! 30 % af

Kry 30% af vir verblyf voor 13 Oktober 2019

TYD OOR OM TE BESPREEK

Dae

Ure

Min

Sek

Beskrywing

Livesey Lodge Guest House is by die ingang van die dorpie Hermanus geleë. Dié gastehuis is onlangs opgeknap na moderne, stylvolle kamers en ’n vermaakarea met ’n groot swembad buite. Ons bied 6 en suite-slaapkamers, elk met ’n semi-privaat patio met sitplek en wat oor die swembad uitkyk.

Die kamers bevat elk geriewe soos 'n TV, waaier, koffie- en teemaakgeriewe, 'n verwarmer, kluisie, haardroër en toiletware. Daar is parkeerplek op die perseel beskikbaar.

Die kamers word daagliks skoongemaak deur die gastehuis se vriendelike personeel. Daar is ook gratis WiFi in die openbare areas beskikbaar.

Ons kan ook help om lekker doendinge in die omgewing te bespreek. Dit sluit gholf, restaurantbesprekings, walviskyk en haaihokduik in.

Die gastehuis is lekker sentraal geleë en is stapafstand vanaf die strand, winkels, restaurante en kranspaaie.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Livesey Lodge Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 R700 per nag (vir 2 mense)

Kry 30% af vir verblyf voor 13 Oktober 2019

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false