Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kalm Riverside Living

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R3000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Daar is 'n grondpad wat vir alle voertuie geskik is, maar soms, ná swaar reën, kan dit meer uitdagend vir gewone voertuie raak. Doen asb. direk by die eienaar navraag oor die toestand van die pad.

Troeteldiere word toegelaat mits dit vooraf gereël word. Gaste kan slegs 1 klein hond saambring indien dit vooraf gereël word.

Die huis is heeltemal onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk en gebruik sonkrag.

'n Gratis linneruildiens is vir verblyf van langer as 6 dae ingesluit.

Gaste moet die bestuurder in kennis stel indien hulle 'n boot wil saambring sodat 'n bootlisensie uitgereik kan word.

'n Ekstra, daaglikse skoonmaakdiens of 'n skoonmaakdiens elke nou en dan, wat die opmaak van beddens uitsluit, is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar. Hierdie diens moet apart met die bestuurder gereël word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R7 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R7 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R7 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 288, Lemoentuin, Malgas, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAefa2024719796cfc77102ab62cb6a3824a2814ed2932a66410a949ff421b8e937900f3ab7fc740bbd06571682ce5f4e42c0a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 000 per nag (plek vir 10) 2 5 1 5 Plot 288 Lemoentuin 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.317220070114 20.619623863851
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem