Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kalm Riverside Living

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 288, Lemoentuin, Malgas, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R7 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Kalm Riverside Living is 'n vakansiehuis wat heeltemal onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk is en gerieflike selfsorgverblyf op die Breederivieroewer naby Malgas bied. Die huis het 'n privaat jetty en lanseerpunt wat dit die ideale plek vir watersportentoesiaste en vissermanne maak.

Die smaakvolle huis beskik oor 4 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 volwassenes en 4 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer is ideaal vir kinders en het 2 stapelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die vierde slaapkamer is 'n aparte kothuis met 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n privaat stoep, sitarea en koffie- en teemaakgeriewe.

Die oopplan-kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond en 'n koffiemasjien toegerus. Die kombuis lei na 'n opwaskamer met 'n yskas-vrieskas en 'n skottelgoedwasser. Die ruim leefarea het 'n etenstafel met 8 stoele en 'n gemaklike sitarea en dit lei na 'n stoep met 'n etenstafel en ingeboude braaigeriewe. Daar is ook 'n kuierarea met 'n pooltafel net langs die kombuis. Die agterstoep het 'n etenstafel met 6 stoele, 'n sitarea en 'n pizza-oond.

Die rivier is ideaal vir swem, tjoepry, bootry, ski, kajakvaar en visvang. Gaste wat die omgewing wil verken kan die prentjiemooi wandelroetes na nabygeleë landmerke verken en die unieke flora en fauna van die streek bewonder.

Slaapplek

’n Bespreking by Kalm Riverside Living sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
2 xStapelbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 2 resensies vir Kalm Riverside Living
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 23

Resensies 21

Jaar gelys 4

Ligging

  • Erf 288, Lemoentuin, Malgas, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kalm Riverside Living het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Malgas Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R7 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R7 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 288, Lemoentuin, Malgas, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAefa2024719796cfc77102ab62cb6a3824a2814ed2932a66410a949ff421b8e937900f3ab7fc740bbd06571682ce5f4e42c0a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 000 per nag (plek vir 10) 2 5 1 5 Plot 288 Lemoentuin 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.317220070114 20.619623863851
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem