Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Livingstone Villa

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marianna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Jaar gelys 14

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 14 resensies vir Livingstone Villa
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Mark D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark D
Gesin met tieners

Wonderlikke tyd in Wildernis.

Die Villa is ongelooflik, dit is rerig baie ruim vir 'n groot gesin of selfs twee gesinne met klein kinders. Als wat jy nodig het om lekker vakansie te hou in luuksheid is hier beskikbaar. Die kombuis is toegerus met als wat jy nodig het. Die eenheid het ook 'n inverter wat die WiFi, DStv en TV aan die gang hou om jou deur loadshedding te kry, sou jy nie buite wil sit nie. Die slaapkamers is baie ruim, die beddens is groot en slaap vreeslik gemaklik. Dit het werklik ons verwagtings oortref. Ons was vriendelik verwelkom en Matilda was 'n groot plesier om mee te deel en het ons baie tuis laat voel. Ek beveel die plek definitief aan vir almal wat 'n luukse tyd in die Wildernis wil spandeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Livingstone Villa se terugvoer

Dear Mark, thank you so much! I took over as owner again on 1 September 2024. Two managers took care of bookings for 2 years until 1 August 2024. I only see your great and awesome review now! Truly appreciate your kindness! Glad you enjoyed and hope we see you visit us again!
Warmest regards,
Marianna & team, Owner at Livingstone Villa

Livingstone Villa
Pierre C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre C
Saam met vriende

'n Ongelooflike belewenis!

Van ons aankoms tot ons vertrek was dit 'n voorreg om hier te kon tuisgaan. Die uitsig asook die inhoud was puik en so ook die bestuur. Sal vir seker weer van die verblyf wil gebruik maak.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Livingstone Villa se terugvoer

Dear Pierre, thank you for your time, effort and wonderful review! Thanks for supporting a small business. We truly appreciate it! I do not know why nobody replied to your great review! My sincerest apologies! It was a rough time during Covid and after Covid, we had 2 managers. I took over as owner again on 1 September 2024. Please book again! Take care, Marianna Smith, Owner at Livingstone Villa.

Livingstone Villa
Chantel P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel P
Saam met vriende

Goed. Vrede.

5 ster. Dankie Marianna.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Livingstone Villa se terugvoer

Hi Angus,

Baie dankie vir jou wonderlike resensie. Ons is so bly om te hoor jy het jou tyd hier by ons geniet. Ons hoop ons sien julle weer in die toekoms.

Vriendelike groete,
Livingstone Villa

Livingstone Villa
Neline B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neline B
Gesin met tieners

Absoluut elke sent werd, sal sonder twyfel weer gaan.

Baie lekker langnaweek by dié huis gehad, wens ons kon langer bly. Mens word omring deur natuur en die mooiste view. Als wat mens nodig het is stapafstand van die huis. Die huis is ook baie cosy en ideaal vir 'n gesinsnaweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Livingstone Villa se terugvoer

Dear Neline,

Thank you so much for your review and for your support, it is truly appreciated!

We hope you visit us again.

Warmest regards,
Marianna

Livingstone Villa
Jack G - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jack G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Uitsig asemrowend mooi en die Villa verdien 5 sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Livingstone Villa se terugvoer

Hi Jack baie dankie! Waardeer jou mooi review! Ons hoop julle kom kuier weer. Dit was lekker om julle daar te hê.
Groete
Marianna Smith

Livingstone Villa
Marselle B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marselle B
Gesin met tieners

5-ster, geniet, gerus, gebly.

Livingstone Villa oortref alle verwagtinge van gerief met die mooiste uitsig vir ontspan en rus vir die hart en siel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Livingstone Villa se terugvoer

Beste Johannes,

Baie dankie dat julle ons gekies het, ons waardeer julle ondersteuning! Dankie ook vir jul pragtige resensie. Ons kry altyd die beste gaste!

Mag die res van 2018 voorspoedig wees!

Groete,
Alex, Marianna en die res van die Livingstone Villa span

Livingstone Villa
Janie N - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janie N
Saam met vriende

Dit het al ons verwagtinge oortref!

Dit is 'n pragtige huis met die mees asemrowende uitsig vanaf al die vertrekke. Die huis is stylvol, skoon en alles waaraan jy kan dink is beskikbaar. Verseker 'n besoek werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Livingstone Villa se terugvoer

Dankie Janie vir jou pragtige kort en kragtige resensie. Dit word opreg waardeer. Ons het julle besoek geniet en hoop regtig ons sien julle weer.
Alles wat mooi is vir die res van 2018.
Dankie vir die ondersteuning.
Vriendelike groete,
Alex, Marianna en die Livingstone Villa span

Livingstone Villa
Gustav K - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die villa is plainweg net wonderlik!

As 'n mens daar aankom en jy parkeer dan lyk dit nie soos die foto's nie. Vir 'n oomblik raak jy bekommerd, maar dan klim jy die trappies na die voordeur. As jy by die deur staan en deur die glas kyk, dan val jou kaak oop. Elke deel van die villa is stunning met onnodige vlakke van attention to detail. Daar is nie 'n convenience in die huis wat nie oor gedink is nie. Elke stukkie kombuistoerusting wat bestaan is daar, die hele plek is vol gaskaggels, die meubels is gemaklik en pragtig, die beddens is enorm en super gemaklik, en só kan 'n mens aangaan. Die view van die see is stunning en die gedruis van branders is kalmerend, maar dis vêr genoeg weg van die strand dat die wind amper niks waai nie. Dis die perfekte stoep om om die sit en rus, maar dit werk net so goed vir kuier. Met die snelweg is dit nie ver van George nie en daar is oulike eetplekkies so te sê in die straat af. 100% aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Livingstone Villa se terugvoer

Dr. Kriek
Baie dankie vir jou ondersteuning en opregte, eerlike en wonderlike resensie van ons Villa. Ons waardeer dit regtig opreg.
Elke gas is so belangrik en ons probeer ons bes om almal gelukkig te hou en hoop altyd gaste is tevrede.
Ons hoop as jy weer boek kan ons jou net so gelukkig hou.
Mag ons julle gou weer sien.
Ek is bly julle het lekker gerus.
Vriendelike groete
Alex en Marianna

Livingstone Villa
Lorraine W - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine W
Saam met vriende

Asemrowend mooi en gerieflik!

Ek sal Livingstone Villa aanbeveel vir enige lekker rustige en luukse wegbreek. Die plek is smaakvol, stylvol en gerieflik ingerig. Hulle het aan alles gedink om jou tyd so gemaklik as moontlik te maak. Mariaan is 'n uitstekende skakel in jou verblyf aangesien sy presies weet wat belangrik is vir haar gaste! Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Livingstone Villa se terugvoer

Dear Lorraine you are so sweet and kind. Thank you so much! Baie dankie ek waardeer jou briefie baie. Ek hoop dat julle ons weer in die toekoms sal besoek. Ons sien uit daarna. Dit was 'n plesier om julle te hê as gaste.
Vriendelike groete
Marianna

Livingstone Villa
Lisa V - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa V
Gesin met tieners

Wow, what a stunning place.

Most stunning accommodation with everything you need for winter and summer. We had a wonderful stay and will surely book again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wow, wat 'n pragtige plek.

Die mooiste akkommodasie met alles wat jy nodig het vir die winter en somer. Ons het heerlik gebly en sal beslis weer bespreek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Livingstone Villa se terugvoer

Dear Lisa thank you so much! I really appreciate your review very much. It warms our hearts to hear this. We hope you will visit us again in the near future.
Kindest,
Andre Burger and Marianna Smith
Livingstone Villa
Wilderness

Livingstone Villa
Diane H - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diane H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely stunning and worthwhile.

Livingstone Villa is by far one of the best self-catering accommodations which we used this far It is incredibly well furnished and overall a very good experience for my husband and I.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Livingstone Villa se terugvoer

Dear Diane, you are so kind. We really appreciate your review and your support. We will see you in August again. Thank you very much!
Take care
Marianna Smith
owner of Livingstone Villa

Livingstone Villa
Tinie B - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinie B

Fantastiese, rustige, pragtige huis met die lieflikste natuurskoon.

Branders wat jou aan die slaap sus in die aand en voëltjies wat jou vroeg dag laat voel of jy in 'n paradys is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Livingstone Villa se terugvoer

Dear Tinie,

Thank you so much for describing our house so amazingly beautiful. You have made our year with your review! Guests like you guys make every day a pleasure! Hope to see you again soon!

Take care,
Alex

Livingstone Villa
Riekie S - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riekie S

Voel soos celebs in 'n Top billing huis

Pragtige netjiese huis met asemrowende uitsig voel heeltemal tuis slegte weer maak nie eers saak

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Livingstone Villa se terugvoer

Dear Riekie we are so honoured to have great guests like you!
We are so glad you enjoyed your stay and are extremely thankful to mention us in the same sentence as a Top Billing house. Wow the feeling you give us makes us want to do more and keep our standard 5 star!
Please visit us again.
Guests like you make all the effort worth it!
May the rest of your 2015 be special and hope to see you again in 2016.
Livingstone Villa is looking forward having you again.
Lots of love
Alex and Marianna Smith
Owners of Livingstone Villa, Wilderness, South Africa

Livingstone Villa
Brown W - Mrt 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Brown W
Saam met vriende

We experienced a place where you can relax and recharge your batteries.

We thoroughly enjoyed our stay could not have asked for anything better.The view was magnificent and the house was well equiped.We would not hesitate in recommending the place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Livingstone Villa se terugvoer

Dear William thank you so much for your review! We appreciate it so much. I never saw your review up until now.
No clue how I missed it. Please visit us again. We enjoyed having you guys at the house.
Regards Alex and Marianna Smith
Livingstone Villa

Livingstone Villa
Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Constantia-rylaan 729, Wilderness Heights, Wildernis, 4500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJhNDJiMGNmLTU5MGItNDEwYi1hOGU2LTA2ODYwYjJhNDY4YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 6) 14 5 1 5 729 Constantia Drive Wilderness Heights 4500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.991522680054 22.577159106731
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem