Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Livingstone Villa

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R1000 skoonmaakfooi per bespreking.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Dec 2023 tot 30 Dec 2023 en 15 Dec 2024 to 13 Jan 2025.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Beperk tot slegs 2 aanbiedinge per maand.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Dec 2023 tot 30 Dec 2023 en 15 Dec 2024 to 13 Jan 2025.

Prys sluit in
Verwelkomingspakkie met koffie, tee, melk.
Piesangs vir die loeries wat tussen 09:00 en 10:00 of tussen 16:00 en 17:00 kom besoek aflê.
Seep vir die skottelgoedwasser.
Wasmasjien en tuimeldroër.
Skoonmaker op versoek en teen 'n ekstra koste.
Huisreëls

Ons kan gaste tussen 14:00 en 17:00 ontmoet. Reël asseblief met die eienaar, Matilda. 'n Whatsapp sal aan gaste 'n dag voor die inklokdatum gestuur word. Maak asseblief seker ons het jou korrekte selfoonnommer en e-posadres.
- Ons vra dat gaste nie hout in die binnebraai gebruik nie. Slegs houtskool/charcoal moet gebruik word. Wees asseblief versigtig wanneer jy die vuur aansteek aangesien ons in 'n woudagtige omgewing geleë is en daar is verskeie voëlspesies wat in die omliggende bosse nesmaak en die brandgevaar hoog is. Moet asb. nie die braai buite gebruik as die wind sterk is nie.
- Rook is verbode binne die huis. Ons voorsien asbakkies. Gebruik dit asseblief buite die huis. Moet asb nie net stompies uitgooi oor die reling op die balkon nie. Die Knysna Loerie broei in die bos.
- Die huis bied slaapplek vir tot 6 gaste en het 3 slaapkamers, 2 en suite-badkamers en 3 storte. Handdoeke, linne en japonne vir 4 volwassenes word voorsien.
- Daar is nie ‘n heining rondom die huis nie maar honde kan toegelaat word solank dit vooraf met die eienaar bespreek word.
- Die swembad word op eie risiko gebruik, maar daar is wel 'n swembad-bedekking.
- Ons voorsien toiletpapier vir maks. 2 - 3 nagte.
- Nadat jy alles betaal het sal jy 'n verwelkomingsbrief met reëlings oor die sleutel ontvang.
- Dit kan gereël word dat gaste self inklok of vir laat-inklok.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Constantia-rylaan 729, Wilderness Heights, Wildernis, 4500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJhNDJiMGNmLTU5MGItNDEwYi1hOGU2LTA2ODYwYjJhNDY4YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 14 5 1 5 729 Constantia Drive Wilderness Heights 4500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.991522680054 22.577159106731