Lizaris

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Lizaris is 'n lieflike selfsorgeenheid vir 2 gaste in Monte Vista met ’n pragtige uitsig oor Tafelberg.

Dié eenheid is oopplan en het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met stort en toilet, ’n haardroeër, 'n kombuisie met koffie- en teemaakgeriewe, ’n ketel, 'n mikrogolfoond en yskassie. Lugversorging, WiFi en volledige DStv is beskikbaar. Onderdakparkeerplek wat kan toesluit is beskikbaar. Ontbyt is beskikbaar op versoek.

Lizaris is naby Kaapstad se middestad, Kaapstad Internasionale Lughawe, Century City, Ratanga Junction, Intaka Islands Vleilandreservaat, Durbanville se wynroete en Grand West Casino met sy yskaatsbaan, en Tygerberg Winkelsentrum.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Swembad
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lizaris gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R690 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]