Llandudno Beach Apartments

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Llandudno Beach Apartments is in Llandudno aan die Atlantiese kuslyn, 25 minute vanaf Kaapstad, die V&A Waterfront en tafelberg, en 40 minute se ry vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Verblyf word in 3 eenhede gebied en het slaapplek vir 6 gaste. Elke eenheid het 'n privaat ingang, WiFi, TV met DStv, kombuisie en braaigeriewe.

Gaste het toegang tot 'n swembad en veilige parkeerplek.

Llandudno is een van die skouspelagtige liggings wêreldwyd, met wit strande, blou water en yslike rotse. Houtbaai is die naaste dorpie aan Llandudno en bied 'n wye verskeidenheid winkels, restaurante en toeriste trekpleisters.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Llandudno Beach Apartments gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R885 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za