2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - 37 Llandudno Road, Llandudno, Cape Town, 7806, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Llandudno Beach Apartment is in Llandudno aan die Atlantiese Seekus en dis 5 minute van die strand af en ook naby die V&A Waterfront, Tafelberg en Kaapstad Internasionale Lughawe. Daar is ook winkels, restaurante en besienswaardighede in die nabygeleë Houtbaai.
Die sonkragaangedrewe woonstel wat na die see front bied 'n uitsig oor Llandudno se baai en beskik oor 1 slaapkamer met slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 2 badkamers met 'n stort, toilet en 'n wasbak in elk. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, breekware en eetgerei toegerus en daar is ook 'n sitarea, eetarea en tee- en koffiemaakgeriewe.
Privaat braaigeriewe is beskikbaar.
Die eenheid spog met 'n 55"-TV met DStv, gratis WiFi en sonkrag.
Parkeerplek is in 'n motorhuis beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Maureen Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 18
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 37 Llandudno Road, Llandudno, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
- Gaste dink Llandudno Beach Apartment het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
37 Llandudno Road, Llandudno, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang