Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Gerda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 64
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Martjie K - Apr 2024
Algehele gradering
Baie netjies en aandag aan detail.
Lodge Laske Nakke se terugvoer
Geagte Martjie,
Dankie vir julle terugvoer en ons hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete
Laske Nakke Span
Zelda C - Apr 2024
Algehele gradering
Skoon, netjies - perfek.
Lodge Laske Nakke se terugvoer
Geagte Zelda,
Dankie vir julle terugvoer en ons hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete,
Laske Nakke Span
Njabulo K - Des 2023
Algehele gradering
Wonderful, but too short of a stay.
Lodge Laske Nakke se terugvoer
Thanks, and hope to see you again.
Kind Regards
Laske Team
Anuska B - Nov 2023
Algehele gradering
Sal aanbeveel vir ander om daar te bly.
Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Helena B - Mei 2023
Algehele gradering
Netjies, goed geleë.
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Susan B - Jan 2023
Algehele gradering
Vinnige oornagplek, maar perfek.
Anita L - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Lodge Laske Nakke se terugvoer
Dankie Anita. Hoop op jul weer te sien.
Lizaan V - Nov 2021
Algehele gradering
Baie goeie diens.
Chantell W - Nov 2021
Algehele gradering
Kort
Ilana B - Okt 2021
Algehele gradering
Vriendelik, veilig en netjies.
Lodge Laske Nakke se terugvoer
Was lekker om jul as gaste te hê. Hoop ons sien jul weer.
Vriendelike groete,
Laske span.
Ester A - Sep 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Lodge Laske Nakke se terugvoer
Dankie vir jul terugvoer en ja ons werk aan ons hek-sekuriteit probleem.
Lizette L - Sep 2021
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier.
Lees meerCharl B - Mei 2021
Algehele gradering
Not friendly.
Carmen R - Des 2020
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Lodge Laske Nakke se terugvoer
Thank you so much, Carmen. Hope we will see you soon again here at Jacq's.
Regards from,
Chef Botha and Karin
Marcel V - Nov 2019
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Lodge Laske Nakke se terugvoer
Baie dankie, hoop om weer van dies te wees vir julle.
Vriendelike Groete,
Gerda
Embrencia P - Okt 2019
Algehele gradering
Baie netjies en skoon. Sal definitief weer van hulle gebruik maak.
Janet J - Sep 2019
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Tom D - Apr 2019
Algehele gradering
Aangenaam.
Lodge Laske Nakke se terugvoer
Dankie vir jul terugvoer, hoop om jul weer te sien.
Vriendelik Groete,
Gerda
Jomarie B - Apr 2019
Algehele gradering
Plekkie was oud en ou reuk in vertrek gehad.
Lodge Laske Nakke se terugvoer
Goeiedag Jomarie,
Jammer om te verneem dat jul eenheid nie voldoen het aan jul verwagting nie. Sien julle het 2 nagte geslaap. Ons sou jul graag geskuif het na n ander eenheid, as ons bewus was van die probleem. Die dubbelbed het 'n kwilt op en die enkelbed duvet en lakens in die kas, is vir die bankbed in sitkamer.
Vriendelike Groete
Gerda
Ilze R - Apr 2019
Algehele gradering
Baie tegemoetkomend, skoon en netjies.
Lodge Laske Nakke se terugvoer
Dankie vir jul terugvoer, hoop om jul weer te sien.
Vriendelike Groete,
Gerda
Marius K - Nov 2018
Algehele gradering
Die wooneenheid waarin ons gebly het was heel goed.
Lodge Laske Nakke se terugvoer
Dear Marius,
Thank you for your kind review. Yes, the bunk bed is the narrower version of a single bed version and more comfortable for a child.
Kind Regards,
Gerda
Natasha P - Nov 2018
Algehele gradering
Glad nie waarde vir geld nie.
Lodge Laske Nakke se terugvoer
Beste Natasha,
Ek is jammer om te hoor van jou ontevredenheid. U het egter geen aanduiding tydens u verblyf gegee dat u ontevrede voel nie. Ons glo egter dat ons wel goeie waarde vir geld bied, siende 13de November weer ons ster gradeering 100% geslaag het. U is welkom om my persoonlik te kontak as u my met opbouende kritiek kan help om ons plek nog beter te maak.
Vriendelike Groete,
Gerda
Erick Moll W - Okt 2018
Algehele gradering
Ruime kamer veilig gevoel.
Lodge Laske Nakke se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoer. Ons neem kennis van die restaurant en volg dit op.
Vriendelike Groete
Chris P - Sep 2018
Algehele gradering
The place is nice but location is not so good.
Lodge Laske Nakke se terugvoer
Thanks for your kind review. I suspect you did follow the GPS and drive on the R37.
Next time use the Belfast-Dullstroom Road R540, that is a much better road.
Kind Regards,
Gerda
Tamsin T - Sep 2018
Algehele gradering
Was a great experience.
Chantall O - Aug 2018
Algehele gradering
Genoegsaam.
Linda D - Jun 2018
Algehele gradering
Gemiddeld.
Hannelie C - Jun 2018
Algehele gradering
Heerlikste ontbyt!
Shelley M - Jun 2018
Algehele gradering
A nice, clean, cosy unit.
Hanlie V - Apr 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Lodge Laske Nakke se terugvoer
Middag Hanlie. Jammer oor die misverstand. Die inligtingsboekie wat in elke eenheid is, dui wel aan dat ontbyt, naweke en publieke vakansie dae vanaf 7vm is.
Maar aanvaar ontvangs het moontlik vergeet die 27ste is 'n publieke vakansiedag.
Hoop om jul weer te sien.
Vriendelike Groete,
Gerda
Cherie L - Feb 2018
Algehele gradering
Enjoyed staying here.
Lodge Laske Nakke se terugvoer
Thank you for your comment, hope to see you soon.
Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Nicoline L - Aug 2017
Algehele gradering
Dit was aangenaam.
Lodge Laske Nakke se terugvoer
Dankie Nicoline, hoop om jul weer te sien.
Vriendelike Groete
Gerda
Nellie B - Jun 2017
Algehele gradering
Goed geleë en diens uitstaande.
Lodge Laske Nakke se terugvoer
Baie dankie Nellie. Dit was heerlik om julle te ontmoet en ek hoop jul kuier in die wildtuin was ook lekker.
Edward R - Jan 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam en rustig.
Lizette B - Des 2016
Algehele gradering
Lekker naweek akkomodasie.
Evert D - Okt 2016
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Linda M - Okt 2016
Algehele gradering
Vriendelikheid, hulpvaardigheid en baie netjiese plek met pragtige personeel.
Karien W - Aug 2016
Algehele gradering
Oornagverblyf op pad Krugerwildtuin toe.
Annamarie M - Jul 2016
Algehele gradering
Die verblyfplek was regtig waarde vir geld.
Patricia H - Mei 2016
Algehele gradering
The place is great, close to everything and it was easy to travel to and from places.
Lees meerWynand B - Apr 2016
Algehele gradering
Baie nice!
Anneleen D - Mrt 2016
Algehele gradering
Dit was baie rustig en stil.
Lodge Laske Nakke se terugvoer
Dit is ons plesier om van diens te wees!
Janine B - Sep 2015
Algehele gradering
Bad planning.
Lees meerLodge Laske Nakke se terugvoer
There was a wedding in the banquet hall, and for that reason the hall and outside swimming pool area was reserved for the wedding guests only. The games room, undercover swimming pool, playground and the rest of the lodge grounds was available to all other guests. As the guests were informed, the restaurant was available. Unfortunately one of the temporary staff told them wrongly that it was not available. As soon as the Reception was made aware of this, the Restaurant Manager attended to the problem and the children did eat hamburgers and enjoy their milkshakes in the restaurant. Management apologises for any inconvenience experienced due to this incident.
Taaibrah W - Jul 2015
Algehele gradering
Lekker warm en naby dorp.
Hanlie V - Jun 2015
Algehele gradering
Uitstekend!
Jacques N - Mei 2015
Algehele gradering
Relaxed.
Lizeth S - Mrt 2015
Algehele gradering
Sal die Lodge aanbeveel vir ander.
Liezel N - Mrt 2015
Algehele gradering
Baie dankie. Het dit geniet en baie rustig gevind.
Clayton B - Feb 2015
Algehele gradering
Netjies skoon vriendelik.
Lourens G - Jan 2015
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Lerato S - Des 2014
Algehele gradering
Tranquil and family friendly place
Lancerlot R - Des 2014
Algehele gradering
Superb venue for a quiet break with family
Jens Ove L - Sep 2014
Algehele gradering
Fair
Willie V - Jul 2014
Algehele gradering
Skoon, netjies, goed beplan, georganiseerd. Die personeel is professioneel dog vriendelik.
Antoinette S - Jun 2014
Algehele gradering
Lekke!
Portia M - Apr 2014
Algehele gradering
Great place, easy to find, definitely value for money
Annatjie D - Mrt 2014
Algehele gradering
Lekke!
Liana V - Mrt 2014
Algehele gradering
Baie skoon en ideaal vir familie met kinders.
Elize D - Mrt 2014
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam!
Lianne P - Nov 2013
Algehele gradering
Gemaklike verblyf!
- Kapasiteit: 46 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dullstroom-weg (R540), Lydenburg, 1120, Mpumalanga