Loerie Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Loerie Cottage is 'n selfsorg-vakansiehuis op 'n heuwel in Sedgefield. Die huis het lieflike uitsigte oor die Sedgefield-strandmeer en die see in die verte vanuit die agterplaas.

Dit is volledig gemeubileer en het 3 slaapkamers en 1 badkamer. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens en die gedeelde badkamer het 'n bad, wasbak en 'n aparte toilet. Die kombuis het die basiese toebehore soos 'n yskas, 'n mikrogolf en 'n stoof en dit bied 'n oopplan-uitleg.

Die leefarea lei na die patio en agtertuin met braaigeriewe en 'n pragtige uitsig oor die omgewing. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir 1 motor.

Loerie Cottage is 'n paar minute se ry van Myolistrand af en 5 minute se ry van 'n paar winkels en restaurante in die middedorp af.

Slaapplek

'n Bespreking by Loerie Cottage sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Loerie Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 750 per nag (vir 5 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false