LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Loerie Cottage | LekkeSlaap
+13

Loerie Cottage

7 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Loerie Cottage
Netheid
4.4/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.9/5
Eleanor P - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eleanor P
Gesin met klein kinders

Lekker, mooi en rustig.

Loerie Cottage het alles wat nodig is. Gee die gevoel van 'n ou plaashuis, met 'n mooi tuin en afgegrens van bure. Jy kan lekker op die groot stoep sit, die sang van bedrywige voëltjies met 'n pragtige uitsig geniet. Binne loopafstand van strand, waar jy 'n keuse het om in see te swem of in die vlei.

Kate P - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kate P
Gesin met tieners

We spent five days at Loerie Cottage over Christmas.

Loerie Cottage is a real gem. It's clearly a much loved and well-used old family cottage, perfect for a family to relax into. It has really fabulous views; including a deep wrap-around stoep on which we spent many a sunset, with a nice strip of lawn and lots of space. Beds are comfy and the kitchen is superbly equipped with everything you could even think of needing. Let's keep it a secret.

Loerie Cottage's terugvoer

Than you so much for the review, Kate, we hope you visit again.

Loerie Cottage
Jacques H - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut wonderlik!

Die ideale plek om af te saal. Wat kan beter wees as twee braaiplekke, 'n Jacuzzi en 'n magdom fantastiese wynkelders in die onmiddellike omgewing?

Loerie Cottage's terugvoer

Thanks, Jacques. We look forward to your next visit.

Loerie Cottage
Jeanne-mari D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne-mari D
Gesin met klein kinders

Was 'n baie mooi plek!

Die plekkie het die mooiste uitsig oor die lagoon en berge. Baie mooi as son sak!

Loerie Cottage's terugvoer

Thank you for the review, Jeanne-Mari, much appreciated!

Loerie Cottage
Peter B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Peter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely special place.

What a lovely place in the heart of Sedgefield. Very private with all that you need to relax and have a good holiday. Staff are friendly and very helpful. We will surely come back!

Loerie Cottage's terugvoer

Thank you for the review, Cathrien, we look forward to having you to stay again!

Loerie Cottage
Paul W - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul W
Gesin met klein kinders

Ons het besonders lekker gebly in Loerie Cottage.

Ons sal definitief weer daar bly.

Loerie Cottage's terugvoer

Thank you so much for taking the trouble to review, Paul. We would love to have you back.

Loerie Cottage
Roger W - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Roger W
Gesin met tieners

Fantastic views.

Great views and location. Kitchen well stocked. Clean house.

Loerie Cottage's terugvoer

Thank you, Roger, we hope that you will visit again.

Loerie Cottage
Vanaf R1 400
per nag (vir 5 persone)
Vanaf R1 400
per nag (vir 5 persone)
Vanaf R1 400
per nag (vir 5 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loeriestraat 1, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANIJGfoOEVwkFEVQxrW7m1CwWT1QPDSE6zQYfF4dgf4kssKvYzA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (vir 5 persone) 7 5 1 5 1 Loerie Street Sedgefield 6573 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.027961736318 22.803141799877
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!