Loerie Lodge Guest House
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sekelbosstraat 5, Phalaborwa, 1390, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 400 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Loerie Lodge Guest House bied B&B-verblyf in Phalaborwa en is naby die Phalaborwa-Krugerhek, die Gateway Lughawe, winkelsentrums, industriële mynbedrywighede en die Krugerwildtuin se hoofhek.
Die gastehuis het verskeie verblyfopsies om in almal se behoeftes en smaak te voorsien. Geriewe in die kamer sluit lugversorging of plafonwaaiers, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met DStv-hotelpakket en 'n haardroër in.
Ontbyt word daagliks bedien. Tuisgemaakte aandetes kan ook op weeksdae voorsien word indien dit vooraf gereël word.
Die gastehuis skuil in 'n lowerryke subtropiese tuin met kronkelpaadjies, beskutte hoekies en rustige sitplekkies. Gaste kan by die swembad ontspan en daar is braaigeriewe en parkeerplek op die perseel.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Piekniek-middagete
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Sekelbosstraat 5, Phalaborwa, 1390, Limpopo
- Gaste dink Loerie Lodge Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Phalaborwa Laeveld Limpopo
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sekelbosstraat 5, Phalaborwa, 1390, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom