Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Loerie Lodge Guest House

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Small Comfort-kamer
B&B
Premium-kamer
B&B
Premier met Stoep
B&B
Besigheidskamer
B&B
Superieure Kamer
B&B
Huisreëls

Ontbyt word tussen 07:00 en 08:00 bedien.
Tuisgemaakte aandetes kan op weeksdae voorsien word indien dit vooraf gereël word. Aandetes word nie op naweke (Vrydae tot Sondae) gebied nie, maar daar is wel koeponne vir etes by plaaslike eetplekke.
Die stoepe met tafels, stoele en asbakkies kan deur gaste gebruik word as hulle wil rook, maar rook is streng verbode in die kamers.
Ons aanvaar 'n redelike hoeveelheid gewone slytasie aan die gastehuis se eiendom, maar roekelose skade sal vervangingskoste tot gevolg hê. Dit sluit die verwydering of diefstal van enige items, plante en versierings in.
Ongelukkig word kinders onder 12 jaar nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sekelbosstraat 5, Phalaborwa, 1390, Limpopo
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2MQi69AEnstdGuvB7GquJnxlHh1cmckpJiW8cnVI3AeK7ptB7I?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 5 Sekelbos Street Phalaborwa 1390 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -23.943888055994 31.128066279762
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem