LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Loerie Lodge Guest House | LekkeSlaap
+27

Loerie Lodge Guest House

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Loerie Lodge Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Suretha B - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suretha B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens en gasvryheid.

Ons het baie vriendelike diens ontvang en is op die hande gedra! Beter as sekere 4 ster-plekke waar ons al was. Ontbyt was amazing en al die personeel is super vriendelik. En die plek is prentjiemooi! Dit is lekker om by 'n plek te kom wat nog passie het vir toerisme en uit hulle pad uitgaan om dit vir mens gerieflik te maak! Sal Loerie Lodge vir enige iemand aanbeveel!

Loerie Lodge Guest House's terugvoer

Thank you so very much for the wonderful review.
It is because of wonderful people like yourselves that make it a pleasure in these very difficult times.
God Bless
Marianne

Loerie Lodge Guest House
Gertruida S - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gertruida S
Saam met vriende

Uitstekende, vriendelike diens.

Die personeel en eienaars het ons op die hande gedra. Die kamer was silwerskoon en die ontbyt was uit die boonste rakke. Ons was baie beïndruk met die pragtige tuine en swembad.

Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sekelbosstraat 5, Phalaborwa, 1390, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2MQi69AEnstdGuvB7GquJnxlHh1cmckpJiW8cnVI3AeK7ptB7I?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 5 Sekelbos Street Phalaborwa 1390 Limpopo 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -23.943888055994 31.128066279762
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!