Loeriesfontein Windpomp Gastehuis
45 resensies
Gastehuis
-
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Hoofstraat 19, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Loeriesfontein Windpomp Gastehuis is in Loeriesfontein, 'n bekoorlike Karoodorpie, geleë.
Daar is 4 slaapkamers met basiese selfsorggeriewe. Drie van die slaapkamers het elkeen 1 dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die slaapkamers is toegerus met 'n TV, DStv, yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe en lugversorging. Elke slaapkamer het 'n privaat ingang.
Daar is ook 'n braai-area, WiFi en parkeerplek van die straat af.
Die Fred Turner Windmill Museum en die Kokerboomwoud is lekker naby geleë.
Kenmerke
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
4.7 uit 5van 45 resensies vir Loeriesfontein Windpomp Gastehuis
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Ligging
- Hoofstraat 19, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap
- Gaste dink Loeriesfontein Windpomp Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Loeriesfontein Noord-Kaap
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Hoofstraat 19, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom